{"id":27982,"date":"2014-10-30T07:23:53","date_gmt":"2014-10-30T05:23:53","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27982"},"modified":"2014-10-30T07:23:53","modified_gmt":"2014-10-30T05:23:53","slug":"byna-170-oortredings-tydens-poskantoorstaking","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27982","title":{"rendered":"Byna 170 oortredings tydens Poskantoorstaking"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van Telekommunikasie, Siyabonga Cwele, s\u00ea byna\u00a0170 sake is by die polisie aangemeld vir misdade wat tydens die staking gepleeg is.<\/p>\n<p>Die onwettige tweemaandelange staking deur werkers wat vaste aanstellings en verhogings eis, het die Poskantoor feitlik op sy knie\u00eb gedwing.<\/p>\n<p>Die misdade sluit ondermeer gevalle van kwaadwillige saakbeskadiging, intimidasie en aanranding in.<\/p>\n<p>Cwele het in die Nasionale Vergadering van die parlement op &#8216;n vraag gereageer.<\/p>\n<p>Die minister s\u00ea diegene wat die meeste deur die staking geraak word, is die armes, maar sakeondernemings het swaar gely onder die staking aangesien talle\u00a0van duur koerierdienste moes gebruik maak.<\/p>\n<p>Cwele\u00a0pogings om\u00a0die Poskantoor en die vakbondleiers te oorreed om tot &#8216;n vergelyk te kom sal voortgaan sodat werkers kan\u00a0terugkeer werktoe.<\/p>\n<p>Vakbondleiers het vroe\u00ebr hulle looneis van 15 persent tot 7,5\u00a0persent afgeskaal.<\/p>\n<p>Die Universiteit van Suid-Afrika het ondanks die staking ononderbroke dienste ontvang.<\/p>\n<p>UNISA is een van die Poskantoor se\u00a0grootste kli\u00ebnte.<\/p>\n<p>Cwele het ges\u00ea die Poskantoor het met die hulp van UNISA stelsels in plek gestel om te verseker dat die Unisastudente hulle pos en studiemateriaal ontvang.<\/p>\n<p>Dit is veral belangrik vir studente\u00a0wat eksamen gaan skryf dat hulle hulle werkstukke ter voorbereiding van die eksamen betyds ontvang.<\/p>\n<p>Die minister het ook ges\u00ea die Departement en die Poskantoor sal voortgaan om met ander groot rolspelers en instellings wat swaar leun op die Posdienste, in gesprek te tree.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van Telekommunikasie, Siyabonga Cwele, s\u00ea byna\u00a0170 sake is by die polisie aangemeld vir misdade wat tydens die staking gepleeg is. Die onwettige tweemaandelange staking deur werkers wat vaste aanstellings en verhogings eis, het die Poskantoor feitlik op sy knie\u00eb gedwing. Die misdade sluit ondermeer gevalle van kwaadwillige saakbeskadiging, intimidasie en aanranding in. Cwele &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27982\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Byna 170 oortredings tydens Poskantoorstaking&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21096,12456,12220,18624,18625,14474,18490,14056,5703,12170,6853],"class_list":["post-27982","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-s10-briewe","tag-intimidasie","tag-looneise","tag-minister-van-telekommunikasie","tag-misdade","tag-poskantoor","tag-posstukke","tag-siyabonga-cwele","tag-staking","tag-unisa","tag-vandalisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27982","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27982"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27982\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27982"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27982"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27982"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}