{"id":2797,"date":"2008-09-16T02:30:07","date_gmt":"2008-09-16T02:30:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2797"},"modified":"2008-09-16T02:30:07","modified_gmt":"2008-09-16T02:30:07","slug":"immigrasie-maak-engeland-mees-oorbevolkte-land-in-europa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2797","title":{"rendered":"Immigrasie maak Engeland mees oorbevolkte land in Europa"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Die syfer wat aan parlementslede vrygestel is, toon dat daar tans 395 mense per vierkante kilometer in Engeland woon.<\/p>\n<p>Sewentig persent van die bevolkingsgroei in Engeland is aan immigrasie te wyte.<\/p>\n<p>Internasionaal is Engeland se bevolkingsdigtheid die derde hoogste ter w&ecirc;reld, n&aacute; Bangladesj (1 045 per vierkante kilometer) en Suid-Korea (498 per vierkante kilometer).<\/p>\n<p>Volgens die Britse nasionale statistiekdiens gaan die Engelse bevolkingsdigtheid nog verder styg tot 464 mense per vk km in die jaar 2031.<\/p>\n<p>Die enigste land in Europa met &#39;n ho&euml;r bevolkingsdigtheid as Engeland is Malta. Di&eacute; eiland in die Middellandse see verteenwoordig &#39;n spesiale geval omdat daar slegs 400 000 mense woon waarvan die meeste in die hawestad Valletta saamgetrek is.<\/p>\n<p>Die nuwe beramings is bekendgemaak net &#39;n week nadat &#39;n alliansie van alle partye &#39;n beroep om gebalanseerde immigrasie gedoen het.<\/p>\n<p>Die huidige immigrasie na Engeland word op 300 000 per jaar beraam. Teen die jaar 2050 behoort daar volgens die huidige neiging byna 80 miljoen mense in Engeland te wees. Indien immigrasie beheer word, sal daar slegs 65 miljoen mense teen 2050 wees.<\/p>\n<p>Die onthulling oor Engeland se posisie as die mees oorbevolkte land in Europa kom op &#39;n tydstip waar die risiko van ekonomiese resessie kommer oor die dalende aantal werksgeleenthede en druk op maatskaplike dienste wek.<\/p>\n<p>&#39;n Woordvoerder vir die Britse Grensagentskap, die organisasie wat deur die departement van binnelandse sake gestig is om immigrasiebeheer toe te pas, het ges&ecirc;: &quot;Ons streng nuwe puntestelsel, tesame met ons planne om nuwelinge hul burgerskap te laat verdien, sal die totale aantal ekonomiese immigrante na Brittanje verminder, asook die aantal wat hulself uiteindelik permanent hier vestig.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/tovary-dlja-shkoly\/rjukzaki-i-rancy\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0448\u043a\u043e\u043b\u044c\u043d\u044b\u0439 \u0440\u044e\u043a\u0437\u0430\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/info.html?_m=publications&#038;_t=cat&#038;id=116184&#038;s=print\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgens amptelike syfers het Engeland Nederland verbygesteek as die mees oorbevolkte land in Europa.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[2713,162,21089],"class_list":["post-2797","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-immigrasie-maak-engeland-mees-oorbevolkte-land-in-europa","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2797","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2797"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2797\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2797"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2797"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2797"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}