{"id":27865,"date":"2014-10-24T09:39:50","date_gmt":"2014-10-24T07:39:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27865"},"modified":"2014-10-24T09:39:50","modified_gmt":"2014-10-24T07:39:50","slug":"au-stuur-gesondheidspersoneel-na-ebola-gebiede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27865","title":{"rendered":"AU stuur gesondheidspersoneel na ebola-gebiede"},"content":{"rendered":"<p>Die voorsitter van die Afrika-Unie Kommissie, Nkosazana Dlamini-Zuma, s\u00ea verskeie lidlande het onderneem om gesondheidspersoneel na ebola-geteisterde gebiede te stuur. <\/p>\n<p>Afrika-lande gaan meer as &#8216;n duisend gesondheidswerkers na Liberi\u00eb, Sierra Leone en Guinee stuur wat die ergste deur die ebola-virus geraak word. <\/p>\n<p>Sy het nie nadere besonderhede oor die sending gegee nie, maar lande in Oos-Afrika het glo meer as 600 werkers belowe, volgens die AU-voorsitter. <\/p>\n<p>Dlamini-Zuma s\u00ea die internasionale gemeenskap het met groter erns op versoeke vir infrastruktuur en gesondheidspersoneel gereageer.<\/p>\n<p>Sy is tans op besoek aan die drie lande wat die ergste onder die virus gebuk gaan.  <\/p>\n<p>Byna 5000 mense is reeds in Wes-Afrika aan die siekte dood en meer as 10 000 het die virus opgedoen.<\/p>\n<p>Intussen het Mali sy eerste geval van Ebola bevestig. <\/p>\n<p>Dit is nou die sesde land in Wes-Afrika wat deur die jongste uitbreking van die virus geraak word. <\/p>\n<p>Mali se minister van Gesondheid, Ousmane Kone het op staatstelevisie ges\u00ea die pasi\u00ebnt is &#8216;n twee-jarige meisie in die westelike dorp Kayes. <\/p>\n<p>Sy is onlangs na Mali gebring van die buurland, Guinee, waar haar ma dood is. Diegene wat in kontak was met die meisie is ge\u00efdentifiseer en word gemonitor.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voorsitter van die Afrika-Unie Kommissie, Nkosazana Dlamini-Zuma, s\u00ea verskeie lidlande het onderneem om gesondheidspersoneel na ebola-geteisterde gebiede te stuur. Afrika-lande gaan meer as &#8216;n duisend gesondheidswerkers na Liberi\u00eb, Sierra Leone en Guinee stuur wat die ergste deur die ebola-virus geraak word. Sy het nie nadere besonderhede oor die sending gegee nie, maar lande in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27865\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;AU stuur gesondheidspersoneel na ebola-gebiede&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[12937,18534,16492,18380,8451,18381,7703,9307,8891],"class_list":["post-27865","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afrika-unie-au","tag-afrika-unie-kommissie","tag-ebola","tag-gesondheidspersoneel","tag-mali","tag-medici","tag-nkosazana-dlamini-zuma","tag-virus","tag-wes-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27865","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27865"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27865\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27865"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27865"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27865"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}