{"id":2786,"date":"2008-09-14T14:39:58","date_gmt":"2008-09-14T14:39:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2786"},"modified":"2008-09-14T14:39:58","modified_gmt":"2008-09-14T14:39:58","slug":"volk-het-nie-quislings-soos-fourie-of-coetzer-nodig-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2786","title":{"rendered":"Volk het nie quislings soos Fourie of Coetzer nodig nie"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Op die oog af  lyk dit of Coetzer se groot probleem in dr Roodt se rubriek oor Frederick Fourie  die feitelikheid daarvan is. Dis egter slegs &lsquo;n  oppervlakkige en vlietende indruk. <\/div>\n<p align=\"justify\">Hoe verder  mens lees in Coetzer se repliek, hoe meer kom mens onder die besef dat Coetzer  se geskrif van alle substansie ontbloot is. Dit gaan nie daaroor dat dr Roodt  die feite verkeerd het nie. Dit gaan  eerder daaroor dat Coetzer &lsquo;n geweldige probleem het dat dr Roodt uitwys dat die  politiek-korrekte keiser, Fourie, Coetzer se ikoon, wat oor sy voete geval het  om sy eie volk uit te verkoop, nie klere aanhet nie. <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Dis baie  insiggewend dat Coetzer dus&nbsp;geensins die feitelike inhoud van dr Roodt  se geskrif probeer betwis nie, buiten &lsquo;n flou redekaweling oor iets wat in  ieder geval duidelik spekulasie is &ndash; Fourie se moontlike emigrasie na Australi&euml;.  Let op dat dr Roodt geensins geskryf het Fourie gaan Australi&euml; toe nie &ndash; hy het dit nie  as &lsquo;n fait accompli voorgehou nie. Hy  het wel vermoed dat Fourie waarskynlik Australi&euml; toe gaan emigreer.  <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Met ander  woorde, dis spekulasie. Niemand van ons sal egter verbaas wees as Fourie wel  soontoe gaan nie, gegewe hoe &lsquo;n ander walglike sikofant, Professor Chris &ldquo;Stink&rdquo;  Brink van Stalinbos, gevlug het juis van diegene by wie hy so ywerig gekruip het en hom in Engeland gaan vestig het nie. <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Nee, tipies  van die Naspers-regimemeeloper, probeer Coetzer eerder die man as die bal  speel. N&ecirc;rens&nbsp; betwis hy Fourie se  walglike meelopery en ANC-gekruip tydens die Reitzhuis-insident nie. Hy  probeer eerder om die boodskapper te skiet. Coetzer se verskoning vir sy eie  volslae onvermo&euml; om met die feite te verskil, en om &lsquo;n argument op grond van die  feite te voer? Hier is dit: &rdquo;ken j&yacute; die persoon wie  jy so slegs&ecirc; in jou rubriek?&rdquo;<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Soos Gustav Venter uitgewys het in &lsquo;n vernietigende punt wat  Coetzer se kinderlike argument met die vloer gelyk vee, ken ek ook nie vir  Julius Malema nie, maar dit is nietemin vir my duidelik dat Malema een van  Suid-Afrika se voorste morone en suurstofdiewe is. Coetzer se argument is s&oacute;  swak, s&oacute; onnosel, dat mens dit kwalik kan glo dat iemand Coetzer as  joernalis kan aanstel. Moet mens nie minstens Graad 4 kon deurkom om &lsquo;n joernalis by Beed te word nie? <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Fourie se uittrede is kennelik &lsquo;n verlies vir die Nuwe Suid-Afrika,  maar &lsquo;n aanwins vir alle Afrikaners. Laasgenoemde en eersgenoemde se belange is  diametries die teenoorgestelde. D&iacute;t wat ten gunste van eersgenoemde is, bots  lynreg met die belange van laasgenoemde.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">In dierdie opsig is ek dit lynreg eens met Cosas: ek sal Fourie nie  mis nie. My volk het nie Quislings soos Fourie of Coetzer nodig nie.  <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">My enigste kommer oor die ganse aangeleentheid is waarom Afrikaners  nog geld bestee aan publikasies wat substandaard-joernaliste soos Coetzer in  diens het?<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/\">new casino in<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3895974\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/antonbkl2.JPG\" width=\"77\" height=\"101\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Vir my is Jan-Hendrik Coetzer se <a href=\"index.php?option=com_content&amp;task=view&amp;id=2839&amp;Itemid=403\">geskrif<\/a> een van die mees patetiese voorbeelde van Nuwe-Suid-Afrikaanse sikofansie en meelopery wat ek tot nog toe gelees het. Sy Naspersbase gaan hom waarskynlik bevorder op grond van sy Newspeak, maar sy soort regime-meelopery en gatlekkery is genoeg om geweldige naarheid by enige Afrikaner te verwek.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[152,21092,2704],"class_list":["post-2786","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-anton-barnard","tag-rubrieke","tag-volk-het-nie-quislings-soos-fourie-of-coetzer-nodig-nie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2786","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2786"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2786\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2786"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2786"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2786"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}