{"id":27855,"date":"2014-10-24T09:09:54","date_gmt":"2014-10-24T07:09:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27855"},"modified":"2014-10-24T10:06:42","modified_gmt":"2014-10-24T08:06:42","slug":"jkf-lughawe-laat-dokter-met-ebola-deur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27855","title":{"rendered":"Ebola in die beton-oerwoud"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Dokter wat onlangs na New York teruggekeer het is positief vir ebola getoets. <\/p>\n<p>Hy het met sy terugkeer in die VSA deur die doeanepos se siektebeheer geen koors getoon nie.<\/p>\n<p>Die dokter, Craig Spencer, wat ebola-pasi\u00ebnte in Guinee behandel het, het nou positief vir die siekte getoets. <\/p>\n<p>Spencer is in afsondering in &#8216;n hospitaal in New York, die Bellevue Hospital Centre geplaas nadat hy weens ho\u00eb koors en naarheid opgeneem is. <\/p>\n<p>Met sy terugkoms verlede week uit Guinee is hy by die John F Kennedy-lughawe aan die intensiewe beheermaatre\u00ebls wat ingestel is om reisigers te toets wat uit lande met ebola in die VSA aankom, onderwerp.<\/p>\n<p>Die toetsing vir reisigers wat vermoedelik ebola onder lede het, kon geen simptome by die dokter uitwys nie. <\/p>\n<p>Die stad se gesondheidsowerheid het gs\u00ea Spencer &#8220;was nie met baie mense in aanraking sedert sy terugkoms nie&#8221;, maar dit moet reeds duisende mense wees wat geraak kan word.<\/p>\n<p>Twee van sy vriende en sy verloofde is as voorsorgmaatre\u00ebl onder kwarantyn geplaas.<\/p>\n<p>Die vierde persoon wat in kontak was met die medikus wat vir Dokters Sonder Grense werk, is die bestuurder wat Spencer Woensdagaand by &#8216;n kegelbalbaan gaan aflaai het. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Dokter wat onlangs na New York teruggekeer het is positief vir ebola getoets. Hy het met sy terugkeer in die VSA deur die doeanepos se siektebeheer geen koors getoon nie. Die dokter, Craig Spencer, wat ebola-pasi\u00ebnte in Guinee behandel het, het nou positief vir die siekte getoets. Spencer is in afsondering in &#8216;n hospitaal &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27855\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ebola in die beton-oerwoud&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[18528,18530,16492,12642,18529,5371,9307],"class_list":["post-27855","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aansteeklik","tag-craig-spencer","tag-ebola","tag-guinee","tag-jfk-lughawe","tag-new-york","tag-virus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27855","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27855"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27855\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27855"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27855"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27855"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}