{"id":27823,"date":"2014-10-22T09:00:26","date_gmt":"2014-10-22T07:00:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27823"},"modified":"2014-10-22T09:00:26","modified_gmt":"2014-10-22T07:00:26","slug":"bloemfontein-die-vetste-pretoria-die-luiste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27823","title":{"rendered":"Bloemfontein die vetste, Pretoria die luiste"},"content":{"rendered":"<p>In Suid-Afrika was daar &#8216;n styging van 40% in die verkope van kitsetes, lekkers en kitsnoedels tussen 2005 en 2010.<\/p>\n<p>Dit is een van die bevindinge van die 2014 Vitality indeks ObeCity wat Dinsdag vrygestel is.<\/p>\n<p>&#8220;Die grootste deel van supermarkvloeroppervlakte word gewy aan verwerkte voedsel,&#8221; het die indeks aangetoon.<\/p>\n<p>Volgens die indeks het kitskos &#8216;n groot rol gespeel in die toename in gewig in die land. &#8220;Suid-Afrika is een van McDonald&#8217;s uitbreidingsuksesverhale, en breek rekords met 30 winkels wat binne in 23 maande oopgemaak het,&#8221; het die indeks uitgewys. &#8220;Vandag bedryf die maatskappy meer as 200 restaurante regoor die land.&#8221;<\/p>\n<p>In Rusland het daar pas net soveel McDonald&#8217;s restaurante toegemaak weens swak gehalte bestandele wat in die kos gevind is deur gesondheidsinspekteurs.<\/p>\n<p>Volgens die indeks, besoek &#8220;een van die twee Suid-Afrikaanse volwassenes &#8216;n Kentucky Fried Chicken [KFC] ten minste een keer per maand&#8221;.<\/p>\n<p>Dit is sowat 12 miljoen mense bo die ouderdom van 15. KFC beplan 850 koswinkels in die land teen 2015. <\/p>\n<p>Te min oefening het &#8216;n impak op vetsug. Die indeks het bevind dat mense in Pretoria die minste oefen, met Johannesburg kort op hul hakke. Kaapstad is glo die mees aktiewe stad.<\/p>\n<p>Bloemfontein is die stad waar jy die vetste middelklas mense met die &#8220;kleinste gesonde gewigstatus&#8221; kry. Hier eet inwoners die minste vrugte en groente en verkies koeldrank en sout kos. <\/p>\n<p>In Pretoria voeg mense meer vet by hulle kos as in enige ander Suid-Afrikaanse stad.<\/p>\n<p>In Kaapstad is daar goeie nuus: Kapenaars eet gesond, oefen gereeld en is glo sielkundig gesond. <\/p>\n<p>Vitality is &#8216;n gesondheids-program mediese skema van Discovery en lede kan aansluit vir &#8216;n maandelikse fooi. <\/p>\n<p>Volgens Discovery, is die gemiddelde ouderdom van &#8216;n lid 32 en Vitality-lede is meestal middelklas. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In Suid-Afrika was daar &#8216;n styging van 40% in die verkope van kitsetes, lekkers en kitsnoedels tussen 2005 en 2010. Dit is een van die bevindinge van die 2014 Vitality indeks ObeCity wat Dinsdag vrygestel is. &#8220;Die grootste deel van supermarkvloeroppervlakte word gewy aan verwerkte voedsel,&#8221; het die indeks aangetoon. Volgens die indeks het kitskos &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27823\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bloemfontein die vetste, Pretoria die luiste&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-27823","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27823","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27823"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27823\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27823"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27823"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27823"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}