{"id":27812,"date":"2014-10-22T07:30:38","date_gmt":"2014-10-22T05:30:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27812"},"modified":"2014-10-22T07:30:38","modified_gmt":"2014-10-22T05:30:38","slug":"swart-boere-waarsku-minister-absa-prys-grondbeleid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27812","title":{"rendered":"Swart boere waarsku minister, Absa prys grondbeleid"},"content":{"rendered":"<p>Swart boere het gevra dat grond slegs toegewys word aan nuwe swart boere wat die vermo\u00eb het om dit te gebruik. <\/p>\n<p>Die president van die swart boerevereniging, Mzamo Mlengana, s\u00ea die minister van Grondhervorming, Gugile Nkwinti, moet sorg dat maatstawwe in plek is vir die keuring van nuwe boere. <\/p>\n<p>Mlengana s\u00ea sonder boerderykennis, strek s\u00f3 &#8216;n grondbegunstigde tot nadeel van die landbou en skep dit die indruk dat swart boere nie kan boer nie. <\/p>\n<p>Mlengana s\u00ea &#8216;n goeddeurdagte grondherverdelingsproses sal voedselsekuriteit verseker en tot voordeel van die land wees.<\/p>\n<p>Die &#8220;hand van vriendskap en samewerking deur mnr. Gugile Nkwinti is di\u00e9 geleentheid van \u2018n leeftyd vir die landbou&#8221;, s\u00ea mnr. Ernst Janovsky, hoof van Absa AgriBesigheid.<\/p>\n<p>Janovsky het Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, by Agri SA se kongres geprys.<\/p>\n<p>Hy het by die kongresdinee ges\u00ea die &#8220;oorlog&#8221; is verby. \u201c&#8217;n Wit vlag is gehys wat s\u00ea kom ons werk saam en hierdie samewerking moet vir ons die pad vorentoe baan.  Ek wil elkeen uitdaag om dit m\u00f4re op jul plase te begin toepas.\u201d<\/p>\n<p>Hy het verwys na Nkwinti se opmerkings dat hy in sy skik is met die vordering wat Agri SA met hervormingsplanne maak. Hy het ges\u00ea hy is verle\u00eb dat hy nie daarvan bewus was nie.<\/p>\n<p>Janovsky s\u00ea banke kan baat by grondhervorming en meer winsgewend wees. \u201cHierdie moet nie \u2019n meulsteun om jou nek wees nie. Hierdie is die geleentheid waarvoor almal gewag het. As jy kyk na hoeveel kos in die volgende 40 of 50 jaar geproduseer moet word, is hierdie die grootste enkele geleentheid wat nog binne Suid-Afrikaanse landbou bestaan het.<\/p>\n<p>\u201cDie Minister het ges\u00ea die planne het verander en j\u00falle planne lyk beter as myne. Dit is \u2019n groot verandering. Moet nie daardie geleentheid laat verbygaan nie, al gaan dit nie maanskyn en rose wees nie. Daar is staatsdepartemente wat nog nie ingekoop het by dit wat gebeur het nie. Van die banke se kant af sal ons julle help bemagtig om die pad vorentoe te stap.\u201d<\/p>\n<p>Janovsky het boere gemaan om nie geleentheid te laat verbygaan nie: &#8220;Moet nie dat dit by julle verbygaan of toelaat dat klein jakkalsies die skape opvreet nie. Dit is \u2019n geleentheid om aan te gryp.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Swart boere het gevra dat grond slegs toegewys word aan nuwe swart boere wat die vermo\u00eb het om dit te gebruik. Die president van die swart boerevereniging, Mzamo Mlengana, s\u00ea die minister van Grondhervorming, Gugile Nkwinti, moet sorg dat maatstawwe in plek is vir die keuring van nuwe boere. Mlengana s\u00ea sonder boerderykennis, strek s\u00f3 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27812\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart boere waarsku minister, Absa prys grondbeleid&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7033,9232,18496,11422,18498,6960,4111,18497,5525,8576],"class_list":["post-27812","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-absa","tag-agrisa","tag-grondbeleid","tag-grondgryp","tag-grondherverdelingsproses","tag-gugile-nkwinti","tag-landbou","tag-minister-van-landelike-ontwikkeling-en-grondhervorming","tag-swart-boere","tag-voedselsekerheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27812","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27812"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27812\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27812"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27812"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27812"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}