{"id":27805,"date":"2014-10-22T06:42:09","date_gmt":"2014-10-22T04:42:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27805"},"modified":"2014-10-22T06:57:29","modified_gmt":"2014-10-22T04:57:29","slug":"britse-koerant-suig-zuma-kritiek-teen-oscar-uit-hul-duim","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27805","title":{"rendered":"Britse koerant suig Zuma-kritiek teen Oscar uit hul duim"},"content":{"rendered":"<p>Die Britse koerant, The Guardian, het di\u00e9 week voorgegee dat hulle &#8216;n eksklusiewe onderhoud met president Jacob Zuma gevoer het, maar dit blyk &#8216;n versinsel te wees.<\/p>\n<p>Die president het glo nie enige onderhoud toegestaan aan die koerant in verband met die Oscar Pistorius-verhoor of enige ander kwessie nie.<\/p>\n<p>&#8220;&#8216;n Joernalis van die Guardian het die indruk geskep dat hy die afgelope week \u0149 eksklusiewe onderhoud met die president gevoer het oor die Pistorius-saak,\u201d het Mac Maharaj, woordvoerder van die presidensie, in \u0149 verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Maharaj s\u00ea die verslaggewer het oor &#8216;n byeenkoms betreffende mediavryheid tydens \u0149 informele netwerksessie wat Sondag gehou is, berig.<\/p>\n<p>Die Guardian het voorgegee dat Zuma Oscar se regspan gekritiseer het nadat hulle aangevoer het dat hul kli\u00ebnt Pistorius nie tronkstraf behoort te kry nie omdat hy gestremd is en \u201cbaie geld het\u201d.<\/p>\n<p>Pistorius se prokureurs het ter versagting getuienis gebring oor Suid-Afrikaanse tronke wat nie behoorlik na gestremde mense kan omsien nie omdat die storte byvoorbeeld nie handrelings het nie.<\/p>\n<p>Die Paralimpiese atleet het intussen sy eerste nag in sy sel in die hospitaalvleuel van die Kgosi Mampuru-gevangenis in Pretoria deurgebring. <\/p>\n<p>Hy is gister tot vyf jaar tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan strafbare manslag.<\/p>\n<p>In die hospitaalvleuel is daar 24 uur permanente toesig en twee verpleegsters voltyds aan diens.<\/p>\n<p>Die gevangenis se kommissaris, Zebilon Monama, s\u00ea hy is deur &#8216;n kapelaan en &#8216;n sielkundige besoek. Monama s\u00ea Pistorius is in &#8216;n enkelsel geplaas weens sy kwesbaarheid. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van Korrektiewe Dienste, Manelisi Wolela, s\u00ea Pistorius word saam met nog agt gestremde oortreders aangehou. <\/p>\n<p>Die Departement van Korrektiewe Dienste s\u00ea intussen geen spesiale maatre\u00ebls sal getref word om Pistorius se veiligheid in die tronk te verseker nie. <\/p>\n<p>Dit volg na vroe\u00ebre beweerde doodsdreigemente van bendelede in die tronk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Britse koerant, The Guardian, het di\u00e9 week voorgegee dat hulle &#8216;n eksklusiewe onderhoud met president Jacob Zuma gevoer het, maar dit blyk &#8216;n versinsel te wees. Die president het glo nie enige onderhoud toegestaan aan die koerant in verband met die Oscar Pistorius-verhoor of enige ander kwessie nie. &#8220;&#8216;n Joernalis van die Guardian het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27805\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Britse koerant suig Zuma-kritiek teen Oscar uit hul duim&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6723,5798,10567,5796,13331,18486],"class_list":["post-27805","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-jacob-zuma","tag-mediavryheid","tag-oscar-pistorius","tag-the-guardian","tag-tronkstraf","tag-versinsel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27805","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27805"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27805\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27805"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27805"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27805"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}