{"id":2780,"date":"2008-09-12T04:37:33","date_gmt":"2008-09-12T04:37:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=2780"},"modified":"2008-09-12T04:37:33","modified_gmt":"2008-09-12T04:37:33","slug":"rasse-insident-ontlok-geen-reaksie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=2780","title":{"rendered":"Rasse-insident ontlok geen reaksie"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">&nbsp;Dit sou komies  gewees het, as daar nie &#39;n rasse-tragedie afgespeel het nie. Die feite  spreek vanself: drie blankes is deur Indi&euml;rs vermoor nav &#39;n argument wat  byna per definisie rasse-ondertone het, naamlik die verband tussen ras en  penisgrootte.<\/div>\n<p>&nbsp;<br \/> Nietemin word die berig glad nie aan die groot klok as &#39;n  rasse-insident gehang nie, veral nie in die <a href=\"http:\/\/www.news24.com\/Beeld\/Suid-Afrika\/0,,3-975_2392159,00.html\">Beeld<\/a>  nie. Mens kan jou  <\/p>\n<div align=\"justify\">kwalik indink watter storm daarenteen sou losgebars het as dit die blankes was  wat die Indi&euml;rs vermoor het. Dit sou vir weke lank voorbladnuus gewees het.<\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div align=\"justify\"><em>Beeld <\/em>sou redaksionele stukke skryf wat die insident in skril  terme veroordeel, soos oor die gewaande &quot;insident&quot; waar &#39;n swart vrou glo  deur rassiste geteister is, maar wat niemand van die 54 000 toeskouers buiten  sy glo gesien het nie.<\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div align=\"justify\">Ek is kennelik na&iuml;ef as ek uitsien na  histeriese beriggewing op CNN, die BBC, Australiese, Chinese en Indiese  koerante, soortgelyk aan dit wat plaasgevind het nav die Reitzhuis-voorval.  In laasgenoemde het die &quot;slagoffers&quot; uiteraard vrywillig saamgewerk en is  niemand beseer nie, maar daar was &#39;n grootskeepse uitbarsting en al wat blank en Afrikaner is, is kollektief veroordeel.<\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div align=\"justify\">Helaas kan ek met  vertroue voorspel dat hierdie blatante rassistiese moorde &#39;n stil dood sal  sterf. Niemand gaan iets wat op die mees gewelddadige rassisme denkbaar  neerkom, veroordeel nie. Daar gaan nie betogers buite die hof in Durban wees  nie. Ons sal niks daarvan hoor in die buitelandse media nie.<\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div align=\"justify\">Bes  moontlik sal die kranksinnige linkervleuel wel reageer, maar dan bloot om  die moord op die slagoffers self te blameer en die rassistiese moordenaars  as die eintlike slagoffers te identifiseer. Apartheid sal sekerlik ook  bygesleep word ter verontskuldiging.<\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div align=\"justify\">Al gevolgtrekking wat mens hieruit&nbsp; kan maak, is dat blankes se lewens veel minder belangrik is as andere se  persepsies van swart skoonmakers se waardigheid.<\/div>\n<p>&#8212; <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mositaldent.ru\/stoit-li-ustanavlivat-berekety\/\">\u0441\u0442\u043e\u0438\u043c\u043e\u0441\u0442\u044c \u0431\u0440\u0435\u043a\u0435\u0442\u043e\u0432 \u043d\u0430 \u0437\u0443\u0431\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/filchakov-aleksandr\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/antonbkl2.JPG\" width=\"77\" height=\"101\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Ek hoop en vertrou dat daar &#39;n orgie van verontwaardiging sal losbars oor  hierdie <a href=\"http:\/\/www.news24.com\/Beeld\/Suid-Afrika\/0,,3-975_2392159,00.html\">aanval<\/a> waarin drie  blanke mans deur Asiate in Durban vermoor is in &#39;n uiters vreemde voorval wat  skynbaar gehandel het oor &#39;n argument rondom penisgrootte.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[152,2697,21092],"class_list":["post-2780","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-anton-barnard","tag-rasse-insident-ontlok-geen-reaksie","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2780","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2780"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2780\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2780"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2780"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2780"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}