{"id":27774,"date":"2014-10-21T06:59:35","date_gmt":"2014-10-21T04:59:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27774"},"modified":"2014-10-21T06:59:35","modified_gmt":"2014-10-21T04:59:35","slug":"nigerie-sloer-met-kerkrampslagoffers-se-oorskot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27774","title":{"rendered":"Nigeri\u00eb sloer met kerkrampslagoffers se oorskot"},"content":{"rendered":"<p>Die Sinagogekerk van Alle Nasies het belowe dat die repatriasie van die liggame van Suid-Afrikaners wat verlede maand dood is toe &#8216;n gastehuis in Lagos ineengestort het, binnekort sal wees. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die kerk, Bally Chuene, s\u00ea hulle was in verbinding met die Suid-Afrikaanse en Nigeriese regerings en Nigeri\u00eb is in kennis gestel van die dringendheid van die kwessie.<\/p>\n<p>Chuene het ges\u00ea die oorskot van die slagoffers sal eersdaags na Suid-Afrika teruggestuur word, maar hy het geen datum gegee nie.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea die regerings sal die datums aankondig. Die liggame van die slagoffers word nie in &#8216;n verkoelde lykshuis gehou nie.<\/p>\n<p>Meer as 80 Suid-Afrikaners is in die tragedie dood, maar eindelose vertragings met die identifisering van die liggame verhoed dat die repatriasie afgehandel word.<\/p>\n<p>Twee afsonderlike prosesse vir die uitkenning van slagoffers word deur Suid-Afrikaanse en Nigeriese amptenare bestuur.  <\/p>\n<p>Suid-Afrikaanse amptenare is egter nie bereid om hulle tot &#8216;n datum vir die terugbring van die liggame te verbind nie. <\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Ho\u00ebkommissaris in Nigeri\u00eb, Lulu Mnguni, het belowe dat dit binnekort sal wees.<\/p>\n<p>Die Lugmag sal die oorskot glo in Lagos gaan haal en terugbring na Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Families van die slagoffers het &#8216;n beroep op die Suid-Afrikaanse en Nigeriese owerhede gedoen om die repatriasie van die liggame te bespoedig, aangesien hulle reeds begin het om vir die begrafnisse voor te berei.<\/p>\n<p>Die vertraging het die begrafniskostes laat styg wat tot ontvredenheid onder familielede gelei het. <\/p>\n<p>Nigeri\u00eb, sowel as die Suid-Afrikaanse regering het ges\u00ea hulle hoop dat dit in die nabye toekoms sal plaasvind.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Sinagogekerk van Alle Nasies het belowe dat die repatriasie van die liggame van Suid-Afrikaners wat verlede maand dood is toe &#8216;n gastehuis in Lagos ineengestort het, binnekort sal wees. &#8216;n Woordvoerder van die kerk, Bally Chuene, s\u00ea hulle was in verbinding met die Suid-Afrikaanse en Nigeriese regerings en Nigeri\u00eb is in kennis gestel van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27774\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nigeri\u00eb sloer met kerkrampslagoffers se oorskot&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18470,18023,9398,9397,18468,18469,17969],"class_list":["post-27774","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-gastehuis","tag-kerkramp","tag-lagos","tag-nigerie","tag-repatriasie","tag-sinagogekerk-van-alle-nasies","tag-tb-joshua"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27774","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27774"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27774\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27774"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27774"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27774"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}