{"id":27745,"date":"2014-10-20T13:35:13","date_gmt":"2014-10-20T11:35:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27745"},"modified":"2014-10-20T19:23:59","modified_gmt":"2014-10-20T17:23:59","slug":"27745","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27745","title":{"rendered":"ANC se nasionale woordvoerder geskiet"},"content":{"rendered":"<p>Die hoofsweep van die ANC se kantoor het Maandag sy skok uitgespreek nadat Jackson Mthembu tydens &#8216;n gewapende roof geskiet is. <\/p>\n<p>Hy verkeer in &#8216;n ernstige maar stabiele toestand. Drie selfone is op die toneel gekry en &#8216;n bedrag kontant is gesteel.<\/p>\n<p>Mthembu was die ANC se nasionale woordvoerder vir die verkiesing wat vandeesjaar gehou is.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is ontsteld en woedend deur hierdie sinnelose en wrede daad van misdadigheid en smeek die polisie om geen steen onaangeroer te laat nie om te verseker dat di\u00e9 wrede boewe die volle mag van die wet in die gesig staar,&#8221; het Moloto Mothapo, woordvoerder, in &#8216;n verklaring ges\u00ea. <\/p>\n<p>&#8220;Ons doen weer &#8216;n beroep op alle gemeenskappe om saam met die polisie te werk om kriminele elemente uit ons samelewing te roei as deel van &#8216;n gesamentlike poging om &#8216;n misdaad-vrye samelewing te skep.&#8221; <\/p>\n<p>In Mpumalanga het die polisie ges\u00ea Mthembu is in die gesig geskiet terwyl geld by &#8216;n OTM in Mandelastraat in Witbank getrek het. <\/p>\n<p>Die ANC het egter ges\u00ea hy is van baie naby in die skouer geskiet en is in die Emalahleni privaathospitaal waar hy in die intensiewe sorgeenheid opgeneem is. <\/p>\n<p>&#8220;Gelukkig was hy in staat om self na die nabygele\u00eb hospitaal te jaag, waar hy onder mediese toesig verkeer,&#8221; het Mothapo ges\u00ea. <\/p>\n<p>&#8216;n Saak van gewapende roof is geopen.<\/p>\n<p>&#8216;n Familielid het aan die Citizen-koerant ges\u00ea die skietery was &#8216;n politieke daad: &#8220;Ons weet nie presies wat gebeur het nie, maar Jackson is inderdaad geskiet, en ons is diep geskok en bekommerd. <\/p>\n<p>&#8220;Dit is nie duidelik hoeveel keer hy geskiet is nie, maar hy is in die hospitaal soos ons praat. Ek dink die skietery was polities gemotiveerd.&#8221;<\/p>\n<p>Keith Khoza, huidige ANC-woordvoerder het Maandagoggend ges\u00ea hy het &#8216;n gemiste oproep van een van Mthembu se familielede ontvang. <\/p>\n<p>&#8220;Ek het &#8216;n gemiste oproep van een van sy broers vanoggend gekry. Miskien het dit iets te doen daarmee, maar ek sal uitvind,&#8221; het Khoza ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hoofsweep van die ANC se kantoor het Maandag sy skok uitgespreek nadat Jackson Mthembu tydens &#8216;n gewapende roof geskiet is. Hy verkeer in &#8216;n ernstige maar stabiele toestand. Drie selfone is op die toneel gekry en &#8216;n bedrag kontant is gesteel. Mthembu was die ANC se nasionale woordvoerder vir die verkiesing wat vandeesjaar gehou &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27745\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC se nasionale woordvoerder geskiet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,18455,8814,218,18454,18456],"class_list":["post-27745","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-blinde-sambok","tag-gewapende-roof","tag-misdaad","tag-onsigbare-lat","tag-witbank"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27745","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27745"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27745\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27745"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27745"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27745"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}