{"id":27713,"date":"2014-10-20T08:29:49","date_gmt":"2014-10-20T06:29:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27713"},"modified":"2014-10-20T08:29:49","modified_gmt":"2014-10-20T06:29:49","slug":"frelimo-van-stemknoeiery-beskuldig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27713","title":{"rendered":"Frelimo van stemknoeiery beskuldig"},"content":{"rendered":"<p>Mosambiekers van opposisiepartye is ontevrede oor die uitslag nadat hulle Woensdag gestem in verkiesings vir &#8216;n nuwe president en wetgewende vergadering.<\/p>\n<p>Die regerende Frelimo-party en ver\u00adskeie ander opposisiepartye het deelgeneem.<\/p>\n<p>Die voordeel wat Frelimo geniet, was sigbaar in die hoofstad waar &#8216;n reuse verkiesingsplakkaat van die Mosambiekse bevrydingsfront &#8216;n hele gebou in Avenida Edoardo Modlande in die hoofstad, Maputo, versir het.<\/p>\n<p>Kiesers het Woensdag hul kruisies getrek, maar skadu&#8217;s van die burgeroorlog wat in die tagtigerjare gewoed het, was terug.<\/p>\n<p>Die land het in 1975 onafhanklikheid van Portugal gekry.<\/p>\n<p>Opposisiepartye is ontevrede met die verkiesingsuitslag en beskuldig die regerende party van kullery. <\/p>\n<p>Frelimo staar kritiek in die gesig weens die groot welvaartgaping in die land, ondanks die land se reuse minerale bronne. <\/p>\n<p>Selfs die vinnige ekonomiese groei het nie voordele vir die grootste deel van die bevolking in een van die w\u00eareld se armste lande gebring nie.<\/p>\n<p>Die opposisie beweer hulle het vaste bewyse dat Frelimo stembusse met vals stembriewe wou vul.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mosambiekers van opposisiepartye is ontevrede oor die uitslag nadat hulle Woensdag gestem in verkiesings vir &#8216;n nuwe president en wetgewende vergadering. Die regerende Frelimo-party en ver\u00adskeie ander opposisiepartye het deelgeneem. Die voordeel wat Frelimo geniet, was sigbaar in die hoofstad waar &#8216;n reuse verkiesingsplakkaat van die Mosambiekse bevrydingsfront &#8216;n hele gebou in Avenida Edoardo Modlande [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18340,12902,7392,9496,13712,18437,18436,4631],"class_list":["post-27713","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-frelimo","tag-maputo","tag-mosambiek","tag-opposisie","tag-renamo","tag-stembusse","tag-stemknoeiery","tag-verkiesing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27713","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27713"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27713\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27713"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27713"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27713"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}