{"id":27707,"date":"2014-10-20T08:03:44","date_gmt":"2014-10-20T06:03:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27707"},"modified":"2014-10-20T08:05:49","modified_gmt":"2014-10-20T06:05:49","slug":"zuma-gekrenk-deur-nkandla-aanvalle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27707","title":{"rendered":"Zuma gekrenk deur Nkandla-aanvalle"},"content":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het tydens &#8216;n informele middagetesessie met die media oor Nkandla ges\u00ea: \u201cDis die staat se plig om sy president en adjunkpresident te beskerm.\u201d<\/p>\n<p>Die president is onder druk om uit sy eie sak vir die opknappings by sy privaatwoning te betaal nadat die Openbare Beskermer bevind het dat hy en sy familie onregmatig daardeur bevoordeel is<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea die spesiale ondersoekeenheid (SOE) het aangedui wie verantwoordelikheid moet aanvaar vir die aanbouings, maar die media ignoreer dit.<\/p>\n<p>Hy het aan Media24 ges\u00ea dit lyk asof die media meen Nkandla is nie veronderstel om \u2019n president op te lewer nie, terwyl George voordeel getrek het uit die feit dat PW Botha in die Wildernes gewoon het.<\/p>\n<p>Zuma het ges\u00ea die lughawe op George is nie weens ekonomiese oorwegings opgerig nie, maar omdat die voormalige staatshoof daar gewoon het.<\/p>\n<p>Zuma het tydens die netwerksessie ges\u00ea hy word vervolg weens sensasiesoekery en die opposisiepartye gebruik Nkandla om die ANC by te kom.<\/p>\n<p>Die Demokratiese Alliansie het vroe\u00ebr &#8216;n beroep op President Zuma gedoen om die aanbod deur &#8216;n KwaZulu-Natalse sakeman om namens hom vir Nkandla te betaal, van die hand te wys. <\/p>\n<p>Philani Mavundla het glo reeds fondse insamel om &#8216;n gedeelte van die geld wat aan die president se privaatwoning op Nkandla bestee is, terug te betaal.<\/p>\n<p>Die DA s\u00ea hulle &#8220;verwerp&#8221; die derde party wat vir die skuld kan kan instaan.<\/p>\n<p>Luidens berigte sal die president vandeesweek weier om verdere vrae in die Parlement te beantwoord oor die kwessie. <\/p>\n<p>Volgens &#8216;n naweekkoerant het die ANC bevestig dat Zuma regstreekse vrae sal vermy as gevolg van sommige parlementslede wat dit as &#8216;n verskoning gebruik om chaos te saai.<\/p>\n<p>Die leier van die EFF, Julius Malema en ander EFF-lede is in Augustus gevra om die Nasionale Vergadering te verlaat nadat hulle die president getart het en die parlement\u00eare kodes oortree het. <\/p>\n<p>Die ANC het bewerings ontken dat hy Zuma probeer beskerm en s\u00ea die artikel is misleidend. <\/p>\n<p>Die woordvoerder van die party, Zizi Kodwa het egter ges\u00ea hulle kan nie toelaat dat die president na die parlement gaan nie, wat aldus hom, in &#8216;n sirkus ontaard het.<\/p>\n<p>President Jacob Zuma het intussen die totstandkoming van &#8216;n presidensi\u00eble kommunikasie- en media-werkgroep aangekondig om skakeling tussen die regering en die media te bevorder. <\/p>\n<p>Die president het by die 37ste herdenking van &#8220;Swart Woensdag&#8221; in Pretoria gepraat. <\/p>\n<p>Verskeie koerante wat terreur teen Afrikaners ondersteun het, is op 19 Oktober 1977 verbied en buitelandse agente, waaronder joernaliste is op di\u00e9 dag in hegtenis geneem. <\/p>\n<p>Zuma s\u00ea dit is deel van die regering se pogings om te verseker dat vryheid van spraak voorrang in die land geniet.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum het die besluit verwelkom <\/p>\n<p>Die voorsitter van die forum, Mpumi Mkhabela s\u00ea dit sal &#8216;n platform aan die media gee om sy kommer uit te druk oor sekere kwessies, soos die Wet op Beskerming van Inligting.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het tydens &#8216;n informele middagetesessie met die media oor Nkandla ges\u00ea: \u201cDis die staat se plig om sy president en adjunkpresident te beskerm.\u201d Die president is onder druk om uit sy eie sak vir die opknappings by sy privaatwoning te betaal nadat die Openbare Beskermer bevind het dat hy en sy familie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27707\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma gekrenk deur Nkandla-aanvalle&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[227,7599,10876,6685,7129,8897,18432,18433,7829],"class_list":["post-27707","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized","tag-anc","tag-da","tag-eff","tag-julius-malema","tag-nkandla","tag-parlement","tag-presidensiele-kommunikasie-en-media-werkgroep","tag-swart-woensdag","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27707","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27707"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27707\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27707"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27707"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27707"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}