{"id":27704,"date":"2014-10-20T07:40:54","date_gmt":"2014-10-20T05:40:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27704"},"modified":"2014-10-20T07:40:54","modified_gmt":"2014-10-20T05:40:54","slug":"dosyn-swart-verdagtes-soek-na-vangwa-oorval-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27704","title":{"rendered":"Dosyn swart verdagtes soek na vangwa oorval word"},"content":{"rendered":"<p>Inligting oor 12 swart verdagtes wat ontsnap het kan aan die naaste polisiekantoor of Crime Line SMS by 32211.12 gekommunikeer word, vra die polisie.<\/p>\n<p>Die 12 verdagtes het Vrydag noord van Pretoria uit aanhouding ontsnap, kort nadat van hulle in die hof in Ga-Rankuwa op aanklag van huisroof verskyn het.<\/p>\n<p>As deel van die ondersoek na die voorval en soektog na die mans, het die polisie die publiek gevra om te help met enige inligting wat sal lei tot die arrestasie van die ontsnaptes en die mense wat hulle gehelp het.<\/p>\n<p>Kapt. Doniah Mothutsane van die Gauteng-polisie het vroe\u00ebr ges\u00ea die polisievoertuig was met 28 verdagtes op pad terug van die hof na die New Lock-gevangenis in Pretoria. <\/p>\n<p>Die vangwa is op pad voorgel\u00ea en in &#8216;n lokval gelei in Lucas Mangopeweg naby Medunsa en die verdagtes is ontset.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Inligting oor 12 swart verdagtes wat ontsnap het kan aan die naaste polisiekantoor of Crime Line SMS by 32211.12 gekommunikeer word, vra die polisie. Die 12 verdagtes het Vrydag noord van Pretoria uit aanhouding ontsnap, kort nadat van hulle in die hof in Ga-Rankuwa op aanklag van huisroof verskyn het. As deel van die ondersoek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27704\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dosyn swart verdagtes soek na vangwa oorval word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[9282,5337,10593,17430,218,18431,2851,5169],"class_list":["post-27704","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-ga-rankuwa","tag-gauteng","tag-huisroof","tag-medunsa","tag-misdaad","tag-ontsettingspoging","tag-polisie","tag-sapd"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27704","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27704"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27704\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27704"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27704"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27704"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}