{"id":27701,"date":"2014-10-20T08:35:37","date_gmt":"2014-10-20T06:35:37","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27701"},"modified":"2014-10-20T08:35:37","modified_gmt":"2014-10-20T06:35:37","slug":"swart-skoolleerling-slag-kovsielektor-met-mes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27701","title":{"rendered":"Swart skoolleerling slag Kovsielektor met mes"},"content":{"rendered":"<p>\u2019n Swart leerling in graad 10 &#8211; maar wat reeds 18 jaar oud is &#8211; van die Ho\u00ebrskool Castle Bridge in Bloemfontein is oor die naweek in hegtenis geneem weens &#8216;n grusame moord met &#8216;n mes. Sy slagoffer op Lehlohonolo Mathengtheng, 27, &#8216;n lektor in die departement mediese mikrobiologie en virologie aan die Universiteit van die Vrystaat.<\/p>\n<figure id=\"attachment_27711\" aria-describedby=\"caption-attachment-27711\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/10\/Lehlohonolo_Mathengtheng.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-27711\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/10\/Lehlohonolo_Mathengtheng-300x218.jpg\" alt=\"Lehlohonole Mathentheng op een van sy Facebookfoto's\" width=\"300\" height=\"218\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/10\/Lehlohonolo_Mathengtheng-300x218.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/10\/Lehlohonolo_Mathengtheng-535x389.jpg 535w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/10\/Lehlohonolo_Mathengtheng-148x108.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/10\/Lehlohonolo_Mathengtheng-31x23.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/10\/Lehlohonolo_Mathengtheng-38x28.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/10\/Lehlohonolo_Mathengtheng-296x215.jpg 296w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/10\/Lehlohonolo_Mathengtheng.jpg 604w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-27711\" class=\"wp-caption-text\">Lehlohonole Mathentheng op een van sy Facebookfoto&#8217;s<\/figcaption><\/figure>\n<p>Ooggetuies op die toneel by Mathengtheng se woonstel in Willows, Bloemfontein, het ges\u00ea dat hy &#8216;n snywond aan sy nek gehad het en &#8220;soos &#8216;n dier geslag is&#8221;.<\/p>\n<p>Die verdagte en die vermoorde het mekaar blykbaar geken. &#8216;n Bebloede mes, wat vermoedelik vir die moord gebruik is, twee selfone en &#8216;n gebruikte kondoom is in &#8216;n slaapkamer in Mathengtheng se woonstel in Madaleenhof, King Ewardsweg, Willows, gevind.\u00a0 Die polisie ondersoek die saak reeds sedert 28 September, maar hy die jeugdige verdagte is eers Saterdag omstreeks 20:00 by sy ouma se huis in Botshabelo aangekeer. Volgens &#8216;n polisiewoordvoerder, Sinag Mpakane, sal hy vandag in die hof verskyn.<\/p>\n<p>Hoewel die moordenaar met &#8216;n tabletrekenaar, &#8216;n skootrekenaar, &#8216;n Blackberry-selfoon en Mathengtheng se bankkaart weg is, het die polisie eers gereageer toe hulle oproepe van die publiek ontvang het wat die skootrekenaar in die verdagte se besit ge\u00ebien het.<\/p>\n<p>Die vermeende tienermoordenaar het agterna vir die polisie gaan wys waar hy van sy slagoffer se bankkaart ontslae geraak het en hulle ook na die handelaar geneem waar hy sy skootrekenaar gaan verkoop het.<\/p>\n<p>\u2019n Tablet-rekenaar en BlackBerry-selfoon van die vermoorde is in die verdagte se besit gekry en hy sou gister vir die polisie gaan uitwys het waar hy die bankkaart van Mathengtheng gaan weggooi het en ook waar hy die skootrekenaar van die vermoorde gaan verkoop het.<\/p>\n<p>Hy het ook in Mathengtheng se motor rondgery totdat die petrol opgeraak het en dit toe by &#8216;n taxistaanplek gelos.<\/p>\n<p>Die moord is vermoedelik reeds op Vrydag 26 September gepleeg.<\/p>\n<p>Volgens Mpakane het mense die polisie vroe\u00ebr gebel oor die skootrekenaar van Mathengtheng wat hulle in sy besit gesien het.<\/p>\n<p>Die motor van die vermoorde is vroe\u00ebr by die taxi-terminus gekry waar dit agtergelaat is.<\/p>\n<p>Polisiebeamptes is erg geskok deur die moordtoneel, met bloedspore wat van een vertrek na &#8216;n ander lei. &#8220;Dit was verskriklik,&#8221; het een polisielid ges\u00ea. Die lyk is op sy rug in een van die slaapkamers gevind met &#8216;n bloeddeurtrekte T-hemp langs hom.<\/p>\n<p>Die oorlede was diep gelowig en het die Donderdag voor sy moord nog op Facebook ges\u00ea:<\/p>\n<blockquote><p>Lord we thank you for the joy in our lives!! The peace that only You can provide, and the current and future breakthroughs You have in store for us!! In Jesus name, Amen!! <i class=\"_4-k1 img sp_LWp1MpKGrs1 sx_35a5d8\"><\/i> Happy Thursday everyone&#8230;<\/p><\/blockquote>\n<p>Polisielede wat op die toneel was, het dit as verskriklik beskryf en was agterna baie emosioneel.<\/p>\n<p>Mathengtheng, wat vroe\u00ebr in die Universiteitskoor gesing het, het in sy laaste Facebook-inskrywing die Here gedank vir die vreugde in sy lewe.<\/p>\n<p>Vriende het met skok op Facebook op sy dood gereageer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Swart leerling in graad 10 &#8211; maar wat reeds 18 jaar oud is &#8211; van die Ho\u00ebrskool Castle Bridge in Bloemfontein is oor die naweek in hegtenis geneem weens &#8216;n grusame moord met &#8216;n mes. Sy slagoffer op Lehlohonolo Mathengtheng, 27, &#8216;n lektor in die departement mediese mikrobiologie en virologie aan die Universiteit van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27701\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart skoolleerling slag Kovsielektor met mes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4976,9064,18438,18439,218,5170,4750],"class_list":["post-27701","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bloemfontein","tag-botshabelo","tag-lehlohonolo-mathengtheng","tag-mes","tag-misdaad","tag-moord","tag-universiteit-van-die-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27701","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27701"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27701\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27701"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27701"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27701"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}