{"id":27617,"date":"2014-10-16T09:47:39","date_gmt":"2014-10-16T07:47:39","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27617"},"modified":"2014-10-16T09:47:39","modified_gmt":"2014-10-16T07:47:39","slug":"plaasuitsettingsbrandpunte-deur-anc-ondersoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27617","title":{"rendered":"Plaasuitsettingsbrandpunte deur ANC ondersoek"},"content":{"rendered":"<p>Plaasuitsettings is \u2019n menseregtekwessie, s\u00ea die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming Gugile Nkwinti en hy gaan &#8216;n ondersoekspan ontplooi na &#8220;brandpunte&#8221;.<\/p>\n<p>Nkwinti het gereageer op berigte oor plaasuitsettings in die Wes-Kaap. Hy het aangekondig dat die span die stand van plaasuitsettings in die provinsie sal bepaal.<\/p>\n<p>Die span senior amptenare sal uitsettingsbrandpunte in Suid-Afrika identifiseer. Die Wes-Kaap is een van die brandpunte.<\/p>\n<p>Die onsekerheid oor die Esta-wetgewing (die Wet op die Uitbreiding van Se\u00adkerheid van Verblyfreg) wat strenger verblyfreg vir plaaswerkers voorstel, is glo die wortel van die probleem.<\/p>\n<p>Nkwinti het tydens die parlement\u00eare portefeuljekomitee se vergadering oor landelike ontwikkeling en grondhervorming ges\u00ea Alan Winde, Wes-Kaapse minister van ekonomiese geleenthede, en No\u00adsey Pieterse, voorsitter van die plaaswerkersvakbond Bawusa het skrywes in di\u00e9 verband aan hom gerig.<\/p>\n<p>Winde wou volgens Nkwinti bewyse h\u00ea van die 247 plaasuitsettings sedert 1 April vanjaar in die Wes-Kaap waarna Mcebisi Skwatsha, adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, drie weke gelede ver\u00adwys het. Skwatsha het toe ook \u2019n moratorium op uitsettings versoek.<\/p>\n<p>Intussen het Costau boere in die Wes-Kaap gedreig met plaasbesettings. Tony Ehrenreich, Wes-Kaapse sekretaris van die vakbondfederasie het ges\u00ea plase in die provinsie gaan op groot skaal beset word indien boere nie ophou om werkers van plase uit te sit nie.<\/p>\n<p>Di\u00e9 dreigemente voorspel &#8216;n herhaling van oproer soos in 2012 toe arbeidskwessies in De Doorns opgevlam het.<\/p>\n<p>Agri Wes-Kaap s\u00ea daar is nog nie genoeg inligting oor die uitsettings beskikbaar nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Plaasuitsettings is \u2019n menseregtekwessie, s\u00ea die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming Gugile Nkwinti en hy gaan &#8216;n ondersoekspan ontplooi na &#8220;brandpunte&#8221;. Nkwinti het gereageer op berigte oor plaasuitsettings in die Wes-Kaap. Hy het aangekondig dat die span die stand van plaasuitsettings in die provinsie sal bepaal. Die span senior amptenare sal uitsettingsbrandpunte in Suid-Afrika &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27617\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Plaasuitsettingsbrandpunte deur ANC ondersoek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18391,15314,7577,18392,5488,18221],"class_list":["post-27617","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-18391","tag-arbeidsverhoudinge","tag-de-doorns","tag-esta-wetgewing","tag-oproer","tag-uitsettings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27617","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27617"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27617\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27617"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27617"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27617"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}