{"id":27615,"date":"2014-10-16T09:20:43","date_gmt":"2014-10-16T07:20:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27615"},"modified":"2014-10-16T09:20:43","modified_gmt":"2014-10-16T07:20:43","slug":"vragmotorbestuurder-wat-verwoesting-op-n12-saai-vas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27615","title":{"rendered":"Vragmotorbestuurder wat verwoesting op N12 saai, vas"},"content":{"rendered":"<p>Die bestuurder van die vragmotor wat die ongeluk op die N12 in Alberton veroorsaak het, sal volgens die polisie op vier aanklagte van strafbare manslag in die hof verskyn. <\/p>\n<p>Die 44-jarige bestuurder van die beweerde onpadwaardige vragmotor was glo Dinsdagoggend vir die ongeluk verantwoordelik wat verwoesting op die hoofweg gesaai het.<\/p>\n<p>Kapt.\u2009Doniah Mothutsane, polisiewoordvoerder, s\u00ea hy staar &#8216;n klag van strafbare manslag in die gesig. <\/p>\n<p>Eienaars van veroerdienste word oor die algemeen beskuldig van &#8216;n gebrek aan instandhouding, te lang afstande wat gereis word, en nalatigheid deur vragmotorbestuurders.<\/p>\n<p>Vier mense is dood en nog 17 beseer toe die vragmotor Dinsdag in bykans vyftig voertuie vasgery het. <\/p>\n<p>Die bestuurder is Woensdag in hegtenis geneem en sal in Palm Ridge se landroshof verskyn. <\/p>\n<p>Een van die remme van die vragmotor het glo nie \u2019n remskoen gehad nie.<\/p>\n<p>Die polisieondersoek gaan nog voort.<\/p>\n<p>Een van die 17 beseerdes is in \u2019n kritieke toestand in die hospitaal, het Santi Steinman, Netcare 911-woordvoerder, bevestig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die bestuurder van die vragmotor wat die ongeluk op die N12 in Alberton veroorsaak het, sal volgens die polisie op vier aanklagte van strafbare manslag in die hof verskyn. Die 44-jarige bestuurder van die beweerde onpadwaardige vragmotor was glo Dinsdagoggend vir die ongeluk verantwoordelik wat verwoesting op die hoofweg gesaai het. Kapt.\u2009Doniah Mothutsane, polisiewoordvoerder, s\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27615\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vragmotorbestuurder wat verwoesting op N12 saai, vas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17091,18390,12540,8457,12865,12864,8735,12381,18389],"class_list":["post-27615","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-alberton","tag-kritieke-toestand","tag-n12","tag-ongeluk","tag-onklaar-remme","tag-onpadwaardig","tag-remme","tag-strafbare-manslag","tag-vragmotor"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27615","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27615"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27615\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27615"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27615"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27615"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}