{"id":27606,"date":"2014-10-16T08:01:57","date_gmt":"2014-10-16T06:01:57","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27606"},"modified":"2014-10-16T08:02:08","modified_gmt":"2014-10-16T06:02:08","slug":"kommer-oor-ebola-laai-op","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27606","title":{"rendered":"Kommer oor ebola laai op"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, s\u00ea Suid-Afrikaanse mediese deskundiges is na lande gestuur wat deur ebola geteister word.<\/p>\n<p>Motsoaledi het die portefeuljekomitee belas met gesondheid oor die departement se jaarverslag ingelig. <\/p>\n<p>Die Departement het &#8216;n ongekwalifiseerde ouditverslag vir die derde agtereenvolgende jaar ontvang. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea Suid-Afrika is hard besig om maatre\u00ebls in plek te kry teen die ebolavirus. <\/p>\n<p>Kommer oor die ebolavirus in die VSA is aan die oplaai. <\/p>\n<p>President Barack Obama het intussen inderhaas sy reisplanne gekanselleer om die krisis en die Amerikaanse regering se reaksie daarop te bespreek. <\/p>\n<p>Die Amerikaanse Sentrum vir Siektebeheer (CDC) is uitgesonder vir skerp <a href=\"http:\/\/www.foxnews.com\/health\/2014\/10\/13\/dr-manny-cdc-director-dr-thomas-frieden-should-resign\/\">kritiek<\/a>, nadat &#8216;n tweede verpleegster in Dallas klaarblyklik die virus onderlede het.<\/p>\n<p>Die direkteur, dr Thomas Frieden, het voorheen <a href=\"http:\/\/gotnews.com\/listen-cdc-director-joked-ebola-zombies-left-wing-radio\/\">grappe <\/a>oor zombies ivm virusse gemaak.<\/p>\n<p>Amerikaanse gesondheidsamptenare s\u00ea nou hulle wil gesondheidstoetse doen op alle passasiers wat op dieselfde vlug was as &#8216;n gesondheidswerker van Texas wat positief vir ebola getoets het, maar kritici meen dis te min, te laat. <\/p>\n<p>Die verpleegster het vroe\u00ebr bevestig dat sy &#8216;n dag voordat sy simptome begin toon het, van Cleveland af gevlieg het. <\/p>\n<p>Die Amerikaanse Sentrum vir Siektebeheer en Voorkoming wil die 132 passasiers ondersoek wat Maandag saam met haar op die vlug was. Sy is die tweede verpleegster wat die siekte in Amerika opgedoen het. <\/p>\n<p>Albei vroue het die Liberi\u00ebr versorg wat vroe\u00ebr die maand in Dallas aan ebola oorlede is.<\/p>\n<p>Die hospitale in Dallas en in Spanje wat met ebola-pasi\u00ebnte gewerk het het nie dieselfde veiligheidsmaatre\u00ebls toegepas as di\u00e9 in <a href=\"http:\/\/www.bild.de\/regional\/leipzig\/ebola\/leipziger-klinik-wird-verseuchten-muell-nicht-los-38122414.bild.html\">Duitsland <\/a>nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, s\u00ea Suid-Afrikaanse mediese deskundiges is na lande gestuur wat deur ebola geteister word. Motsoaledi het die portefeuljekomitee belas met gesondheid oor die departement se jaarverslag ingelig. Die Departement het &#8216;n ongekwalifiseerde ouditverslag vir die derde agtereenvolgende jaar ontvang. Hy s\u00ea Suid-Afrika is hard besig om maatre\u00ebls in plek te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27606\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kommer oor ebola laai op&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5,51],"tags":[18382,18383,17486,16492,18380,8589,18381,17432,18379,9307],"class_list":["post-27606","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aansteeklike-siektes","tag-amerikaanse-sentrum-vir-siektebeheer","tag-cdc","tag-ebola","tag-gesondheidspersoneel","tag-hospitale","tag-medici","tag-nasionale-instituut-vir-oordraagbare-siektesnios","tag-verpleegsters","tag-virus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27606","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27606"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27606\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27606"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27606"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27606"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}