{"id":27594,"date":"2014-10-15T08:45:13","date_gmt":"2014-10-15T06:45:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27594"},"modified":"2014-10-15T08:45:13","modified_gmt":"2014-10-15T06:45:13","slug":"tuks-kuierplek-gaan-wooneenhede-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27594","title":{"rendered":"Tuks-kuierplek gaan wooneenhede word"},"content":{"rendered":"<p>Die gewilde Hatfield Square in Burnettstraat, waar studente reeds vir jare by sy klubs en kroe\u00eb saamtrek, sal dalk binnekort sy partytjieskoene vir \u2018n residensi\u00eble ontwikkeling verruil.<\/p>\n<p>Di\u00e9 besluit rus glo daarop dat die eienaars van die Hatfield Square, Redefine Properties, eerder behuising aan studente in die omgewing wil bied.<\/p>\n<p>Die hoofbedryfsbeampte van die Hatfield City Improvement District (CID), Danie Basson, s\u00ea hoewel die besluit oor wat om met die geboue te doen nog onduidelik is, dui voorlopige inligting daarop dat dit moontlik in \u2018n nuwe residensi\u00eble ontwikkeling herskep sal word.<\/p>\n<p>\u201cDit is nog onduidelik of die geboue as sulks in behuising omskep sal word en of dit eers gesloop en herbou sal word,\u201d s\u00ea Basson.<\/p>\n<p>Hy meen die ontwikkeling word in die nabye toekoms verwag en eienaars wag glo net vir die laaste oorblywende kontrakhouers se huurkontrakte om te verval voor die ontwikkeling begin.<\/p>\n<p>Basson s\u00ea hy het verneem dat kuierplekke soos Dropzone se kontrak aan die einde van November verval en nie weer hernu sal word nie.<\/p>\n<p>\u201cAs ander besighede se kontrakte ook binnekort verval, beteken dit dat die ontwikkeling binnekort verwag kan word,\u201d s\u00ea Basson.<\/p>\n<p>Die Hatfield Square se terreinbestuurder vir Redefine Properties, Ronelle Domann, was nie beskikbaar vir kommentaar nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die gewilde Hatfield Square in Burnettstraat, waar studente reeds vir jare by sy klubs en kroe\u00eb saamtrek, sal dalk binnekort sy partytjieskoene vir \u2018n residensi\u00eble ontwikkeling verruil. Di\u00e9 besluit rus glo daarop dat die eienaars van die Hatfield Square, Redefine Properties, eerder behuising aan studente in die omgewing wil bied. Die hoofbedryfsbeampte van die Hatfield &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27594\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tuks-kuierplek gaan wooneenhede word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[5809,18361,18365,18363,18364,18362],"class_list":["post-27594","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-behuising","tag-hatfiled-square","tag-kuierplek","tag-pretoria-universiteit","tag-studentebehuising","tag-wooneenhede"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27594","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27594"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27594\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27594"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27594"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27594"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}