{"id":27588,"date":"2014-10-15T08:36:51","date_gmt":"2014-10-15T06:36:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27588"},"modified":"2014-10-15T08:37:42","modified_gmt":"2014-10-15T06:37:42","slug":"ebola-botswana-sluit-grense-terwyl-kubane-instroom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27588","title":{"rendered":"Ebola: Botswana sluit grense terwyl Kubane instroom"},"content":{"rendered":"<p>Die Afrika-Unie het sy kommer uitgespreek nadat Botswana nie reismaatre\u00ebls teen burgers van lande wat deur die ebolavirus getref is, wou ophef nie.<\/p>\n<p>Die Unie s\u00ea die weiering om reisbeperkings op alle burgers van die betrokke lande te lig, het die ekonomiese las op die lande, Liberi\u00eb, Guinee en Sierra Leone verhoog. <\/p>\n<p>Botswana het die AU se versoeke om alle reisbeperkings op te hef, summier ge\u00efgnoreer. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die AU Kommissie, Sissy Potgieter, s\u00ea in die betrokke drie lande waar sakelui se reise beperk word, sal die ekonomie &#8216;n knou kry. <\/p>\n<p>Potgieter s\u00ea die lande wat nie wil gehoor gee nie, sal oortuig moet word om saam te werk.<\/p>\n<p>Die ministerie van Gesondheid in Botswana sal voortgaan om alle ebolabesmette lande te monitor voordat besluite rakende reisbeperkings oorweeg sal word. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die ministerie, Shinaaz Halabi, het bevestig dat die huidige reisbeperkings steeds geld.<\/p>\n<p>Groot moondhede soos China en Brasili\u00eb, en voormalige koloniale magte soos Frankryk en die Verenigde Koninkryk, is byna heeltemal afwesig in die bekamping van die siekte.<\/p>\n<p>Die grootste enkele mediese sending na Afrika teen ebola, in die voorste linie, is Kuba.<\/p>\n<p>Terwyl daar hulpgeld beskikbaar is uit die VSA, is daar &#8216;n nypende tekort aan personeel wat di\u00e9 klein eilandjie klaarblyklik sal voorsien.<\/p>\n<p>In die sewentigerjare toe Afrika se nuwe onafhanklike lande geflankeer het met sosialisme, het onderwysers, dokters en soldate uit Kuba na 17 Afrika-lande gstroom, maar van Spaans het net salsa-musiek in Wes-Afrika oorgebly.<\/p>\n<p>Intussen het die Johannesburgse Nooddienste verklaar dat sy personeel op hulle poste is.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Johannesburgse Nooddienste, Robert Mulaudzi, s\u00ea al die stasies binne die stad Johannesburg is operasioneel en alle paramedici is ook op volle sterkte.<\/p>\n<p>Die staking in Gauteng se nooddienstesektor raak dus nie Johannesburg nie.  <\/p>\n<p>Die staking raak glo slegs sekere dele van die Tshwane Metroraad waar baie pasi\u00ebnte by klinieke nie mediese dienste kry nie.<\/p>\n<p>Van die gebiede wat geraak word sluit in Soshanguve, Hammanskraal, Temba en die Pretoriase middestad in. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Afrika-Unie het sy kommer uitgespreek nadat Botswana nie reismaatre\u00ebls teen burgers van lande wat deur die ebolavirus getref is, wou ophef nie. Die Unie s\u00ea die weiering om reisbeperkings op alle burgers van die betrokke lande te lig, het die ekonomiese las op die lande, Liberi\u00eb, Guinee en Sierra Leone verhoog. Botswana het die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27588\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ebola: Botswana sluit grense terwyl Kubane instroom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[8778,5507,16492,12466,8458,17554,18358,2264,9307,8891],"class_list":["post-27588","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized","tag-afrika-unie","tag-botswana","tag-ebola","tag-kuba","tag-nooddienste","tag-pandemie","tag-salsa-musiek","tag-sosialisme","tag-virus","tag-wes-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27588","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27588"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27588\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27588"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27588"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27588"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}