{"id":27584,"date":"2014-10-15T08:05:50","date_gmt":"2014-10-15T06:05:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27584"},"modified":"2014-10-15T08:05:50","modified_gmt":"2014-10-15T06:05:50","slug":"geleentheidsvenster-om-ebola-te-stuit-krimp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27584","title":{"rendered":"Geleentheidsvenster om ebola te stuit krimp"},"content":{"rendered":"<p>Met die oog op bekamping van die w\u00eareldwye dodelike ebola-virussiekte, het Nasionale Hawe-owerheid van Suid-Afrika verklaar dat hulle veiligheidsmaatre\u00ebls verskerp het.<\/p>\n<p>Di\u00e9 stap is geneem om personeellede by agt hawens te beskerm teen die virus wat deur inkomende vaartuie en hulle bemanning die land mag binnekom. <\/p>\n<p>Die Hoof Hawemeester, Rufus Lekala, s\u00ea hulle werk saam met ander wetstoepassingsagentskappe. <\/p>\n<p>Lekala s\u00ea hulle is nie bewus van enige vaartuie wat uit die besmette gebiede soos Liberi\u00eb of Guinee gekom het nie, maar hulle hanteer hulle elke geval met omsigtigheid.<\/p>\n<p>Die Veiligheidsraad het in September &#8216;n resolusie aanvaar wat verklaar dat ebola &#8216;n bedreiging vir internasionale vrede en veiligheid inhou. <\/p>\n<p>Die geleentheidsvenster voor die uitbreking tot vlakke uitbrei waar dit nie meer beheer kan word nie, is stadig maar seker besig om te sluit.<\/p>\n<p>Die W\u00eareldgesondheidsorganisasie s\u00ea bykans 4500 mens het reeds weens die ebolavirus omgekom. <\/p>\n<p>Volgens die WGO sal die aantal mense wat na verwagting met die siekte besmet is, die week tot meer as negeduisend styg. <\/p>\n<p>Die organisasie se assistent direkteur-generaal, Bruce Ailwood, s\u00ea hy is bekommerd dat die siekte na nuwe gebiede naby die grense van Liberi\u00eb en Guinee met die Ivoorkus kan versprei.<\/p>\n<p>Die prys van sjokelade kan negatief geraak word omdat een van die hoofprodusente, die Ivoorkus, op werkers uit besmette lande staatmaak om die bone te pluk.<\/p>\n<p>Skole is intussen gesluit, verkiesings uitgestel, mynboumaatskappye het onttrek, en bestaansboere het hul lappies grond versaak. <\/p>\n<p>Die virus teister Wes-Afrika met &#8216;n hernude risiko van politieke onstabiliteit in &#8216;n streek skaars herstel het van burgeroorlog.<\/p>\n<p>Die WGO berig dat 10.000 nuwe gevalle per week teen Desember waarskynlik is, 10 keer die huidige koers.<\/p>\n<p>Die Nasionale verpleegstersunie in die VSA het Dinsdag tydens &#8216;n perskonferensie verklaar dat verpleegpersoneel wat ebola-pasi\u00ebnte behandel die deur hospitale beskerm word nie. <\/p>\n<p>Roseann DeMoro, direkteur van die unie s\u00ea in hospitale se reaksie op die ebola-krisis word aanbevole veiligheidsprotokolle nie gevolg nie.<\/p>\n<p>Die Dallas hospitaal waar Thomas Eric Duncan, die eerste persoon gediagnoseer met Ebola in die Verenigde State van Amerika, verlede week dood is, het geen van di\u00e9 protokolle nagekom nie. <\/p>\n<p>DeMoro het ges\u00ea as verpleegsters nie beskerm word nie, is hulle nie bereid om ebola of enige ander pandemie te hanteer nie.<\/p>\n<p>&#8220;Die protokolle wat in die plek in Dallas moes gewees het, was nie in plek nie en is nie in plek op enige plek in die Verenigde State van Amerika nie,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met die oog op bekamping van die w\u00eareldwye dodelike ebola-virussiekte, het Nasionale Hawe-owerheid van Suid-Afrika verklaar dat hulle veiligheidsmaatre\u00ebls verskerp het. Di\u00e9 stap is geneem om personeellede by agt hawens te beskerm teen die virus wat deur inkomende vaartuie en hulle bemanning die land mag binnekom. Die Hoof Hawemeester, Rufus Lekala, s\u00ea hulle werk saam &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27584\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geleentheidsvenster om ebola te stuit krimp&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4441,16492,18344,12642,18343,5810,17415,17554,18345,9307,7650,8891,5611],"class_list":["post-27584","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-22-gedood-tydens-sokkerstormloop-in-ivoorkus","tag-ebola","tag-epidemie","tag-guinee","tag-hawe-owerheid","tag-krisis","tag-liberie","tag-pandemie","tag-sjokelade","tag-virus","tag-wereldgesondheidsorganisasie","tag-wes-afrika","tag-wgo"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27584","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27584"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27584\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27584"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27584"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27584"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}