{"id":27577,"date":"2014-10-15T06:58:14","date_gmt":"2014-10-15T04:58:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27577"},"modified":"2014-10-15T06:58:14","modified_gmt":"2014-10-15T04:58:14","slug":"nuwe-seb-teikens-teen-wit-ondernemings-gemik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27577","title":{"rendered":"Nuwe SEB-teikens teen wit ondernemings gemik"},"content":{"rendered":"<p>Klein wit sake-ondernemings sal benadeel word deur die nuwe re\u00ebls vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB), want volgens ontleders, sal dit moeilik wees vir die meeste van hulle om te voldoen daaraan.<\/p>\n<p>Die departement van handel en nywerheid het Vrydagmiddag die tweede stel gewysigde bemagtigingskodes vanjaar ingevolge die Wysigingswet op Bre\u00eb Swart Ekonomiese Bemagtiging vir kommentaar uitgereik.<\/p>\n<p>Die nuwe re\u00ebls, wat eers na &#8216;n jaar in werking sal tree, het die bemagtigingstelkaart wat die bemagtigingsgradering van &#8216;n maatskappy bepaal, verder teen wit entrepreneurs gelaai. <\/p>\n<p>Maatskappye wat sake doen met die regering, of wie se kli\u00ebnte sake doen met die regering, streef daarna om ten minste &#8216;n vlak 4 op die agt-vlak-telkaart te wees. <\/p>\n<p>Terwyl mikro-ondernemings &#8211; maatskappye met &#8216;n omset van R10 miljoen of minder &#8211; vrygestel sal word en onmiddellik sal kwalifiseer vir vlak 4, sal klein ondernemings met &#8216;n omset van tussen R10 miljoen en R50 miljoen erg benadeel word tensy hulle 100% in swart besit is. <\/p>\n<p>Klein ondernemings sal onmiddellik kwalifiseer vir vlak 1 status as hulle 100% in swart besit is en vlak 2 indien 51% in swart besit. <\/p>\n<p>Dit gaan dus onmoontlik wees vir klein wit besighede om hul huidige gradering te handhaaf. Sulke ondernemings sal &#8216;n dramatiese afname in hul telling ervaar. &#8216;n Maatskappy wat op vlak 3 was, kan nou daal tot vlak 8 of selfs heeltemal uitval.<\/p>\n<p>Die nuwe teikens wat Swart Ekonomiese Bemagtiging vereis, sal die ekonomie knou aangesien minstens 25% van &#8216;n wit onderneming aan swart aandeel\u00adhouers verkoop moet word.<\/p>\n<p>Om swart &#8220;sakevennote&#8221; te kry is pure wensdenkery van die departement omdat daar nie genoeg vermo\u00ebnde en opgeleide swartes bestaan om uitvoering te gee aan sulke onrealistiese teikens nie.<\/p>\n<p>Tensy die sakew\u00eareld wakker skrik en begin optree teen hierdie ongebreidelde hebsug en swak leiding, is die skrif aan die muur.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Klein wit sake-ondernemings sal benadeel word deur die nuwe re\u00ebls vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB), want volgens ontleders, sal dit moeilik wees vir die meeste van hulle om te voldoen daaraan. Die departement van handel en nywerheid het Vrydagmiddag die tweede stel gewysigde bemagtigingskodes vanjaar ingevolge die Wysigingswet op Bre\u00eb Swart Ekonomiese Bemagtiging vir kommentaar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27577\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nuwe SEB-teikens teen wit ondernemings gemik&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[18339,18338,18336,18337,7925,266,18335,9175],"class_list":["post-27577","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-bemagtigingstelkaart","tag-departement-van-handel-en-nywerheid","tag-klein-ondernemings","tag-mikro-ondernemings","tag-ra","tag-rassisme","tag-seb-teikens","tag-swart-ekonomiese-bemagtiging"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27577","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27577"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27577\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27577"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27577"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27577"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}