{"id":27573,"date":"2014-10-14T10:10:14","date_gmt":"2014-10-14T08:10:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27573"},"modified":"2014-10-14T10:10:14","modified_gmt":"2014-10-14T08:10:14","slug":"motoronderdelebedryf-ondersoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27573","title":{"rendered":"Motoronderdelebedryf ondersoek"},"content":{"rendered":"<p>Meer as 80 motorkomponentvervaardigers word ondersoek vir &#8216;n beweerde samespanning om pryse vas te stel en die mark die afgelope 14 jaar te manipuleer.<\/p>\n<p>Die Mededingingskommissie het Maandag ges\u00ea die ondersoek is geloods toe een van die maatskappye in die kartel hulle genader het om vervolging vry te spring in ruil vir inligting. <\/p>\n<p>Die kommissie het ges\u00ea sy ondersoek is soortgelyk aan ondersoeke in die VSA, Europa en Asi\u00eb. Die vervaardigers wat ondersoek is, verskaf onderdele aan maatskappye soos Toyota, Nissan, Isuzu, General Motors, Mazda en Ford. <\/p>\n<p>Kommissaris Tembinkosi Bonakele het ges\u00ea die ondersoek sal fokus op komponente wat in voertuie in SA se mark gebruik word. <\/p>\n<p>&#8220;Ons het nog nie bepaal wat die omvang van die skade is nie, maar kartels oor die algemeen benadeel verbruikers en doen sluit sekere spelers uit,&#8221; het die kommissie ges\u00ea. <\/p>\n<p>Dit moet nog ondersoek word of die kartel die ontwikkeling van Suid-Afrika se binnelandse onderdelebedryf gekniehalter het. <\/p>\n<p>Kompetisiewaghonde in die VSA, Europa en Asi\u00eb het &#8216;n paar kartels in die afgelope vyf jaar uitgerook. Ho\u00eb pryse en samespanning is deel van die optrede wat ondersoek is deur internasionale owerhede.<\/p>\n<p>Die kommissie het nie die naam van die maatskappy met die inligting in verband met prysvasstelling, samespanning tenderprosedure en markmanipulasie onthul nie. <\/p>\n<p>Die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers van Suid-Afrika se direkteur Nico Vermeulen, het Maandag ges\u00ea die bedryf is verras deur die omvang van die huidige ondersoek. Meer as 120 motorkomponente word geraak daardeur.<\/p>\n<p>&#8220;Die ondersoek moet sy gang gaan. Ons wil nie die uitslag vooruitloop nie,&#8221; het hy ges\u00ea. <\/p>\n<p>Suid-Afrika het sowat 300 verskaffers van motoronderdele. <\/p>\n<p>Komponente wat geraak word deur die samespanning sluit omsetters, elektriese kragstuurstelsels, drukreguleerders en vonkproppe in. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meer as 80 motorkomponentvervaardigers word ondersoek vir &#8216;n beweerde samespanning om pryse vas te stel en die mark die afgelope 14 jaar te manipuleer. Die Mededingingskommissie het Maandag ges\u00ea die ondersoek is geloods toe een van die maatskappye in die kartel hulle genader het om vervolging vry te spring in ruil vir inligting. Die kommissie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27573\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Motoronderdelebedryf ondersoek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18332,18333,13745,18330,18334,18331],"class_list":["post-27573","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kartels","tag-markmanipulasie","tag-mededingingskommissie","tag-motoronderdele","tag-prysvasstelling","tag-samespanning"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27573","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27573"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27573\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27573"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27573"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27573"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}