{"id":27571,"date":"2014-10-14T09:50:13","date_gmt":"2014-10-14T07:50:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27571"},"modified":"2014-10-14T09:50:13","modified_gmt":"2014-10-14T07:50:13","slug":"beleerde-sauk-voorsitter-klou-aan-haar-pos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27571","title":{"rendered":"Bele\u00ebrde SAUK-voorsitter klou aan haar pos"},"content":{"rendered":"<p>Die voorsitter van die SAUK-raad, Zandile Tshabalala sal na verwagting vandag voor die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor Kommunikasie verskyn oor die wanvoorstelling van haar kwalifikasies. <\/p>\n<p>Tshabalala het intussen gekla dat die portefeuljekomitee haar onregverdig behandel omdat die SAUK besprekings oor die kwessie uitsaai. <\/p>\n<p>Sy \u2019n brief aan die portefeuljekomitee se voorsitter, Joyce Moloi-Moropa, gekla oor haar behandeling.<\/p>\n<p>Die komitee het verlede maand eenparig besluit om Tshabalala te skors, hangende &#8216;n ondersoek. Sy eis egter dat die komitee haar \u2019n verhoor gee waarin sy redes kan voorl\u00ea waarom sy nie geskors moet word nie. Dit is van die hand gewys.<\/p>\n<p>Moloi-Moropa het Tshabalala daarop gewys dat sy al op 30 Julie ingelig is oor die klag teen haar, tot 12 Augustus gehad het om daarop te antwoord asook uitstel gegun is.<\/p>\n<p>Daar is twee klagte teen Tshabalala. Ten eerste omdat sy oor haar kwalifikasies gelieg het, en ten tweede omdat sy \u2019n vals be\u00ebdigde verklaring afgel\u00ea het.<\/p>\n<p>Luidens di\u00e9 verklaring het sy ges\u00ea haar kwalifikasies was in &#8216;n sak wat weggeraak het.<\/p>\n<p>&#8216;n Regsverteenwoordiger van die Universiteit van Suid-Afrika sal ook voor die portefeuljekomitee verskyn. <\/p>\n<p>Die woordvoerder in die presidensie, Mac Maharaj het bevestig dat geen formele versoek tot dusver deur die parlement gerig is om Tshabalala af te dank nie. <\/p>\n<p>&#8216;n SAUK-voorsitter kan slegs deur die President, op aanbeveling van die Parlement aangestel of afgedank word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voorsitter van die SAUK-raad, Zandile Tshabalala sal na verwagting vandag voor die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor Kommunikasie verskyn oor die wanvoorstelling van haar kwalifikasies. Tshabalala het intussen gekla dat die portefeuljekomitee haar onregverdig behandel omdat die SAUK besprekings oor die kwessie uitsaai. Sy \u2019n brief aan die portefeuljekomitee se voorsitter, Joyce Moloi-Moropa, gekla oor haar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27571\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bele\u00ebrde SAUK-voorsitter klou aan haar pos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6723,8897,17170,18328,18329],"class_list":["post-27571","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-jacob-zuma","tag-parlement","tag-portefeuljekomitee","tag-sauk-voorsitter","tag-vals-kwalifikasies"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27571","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27571"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27571\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27571"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27571"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27571"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}