{"id":27564,"date":"2014-10-14T06:59:30","date_gmt":"2014-10-14T04:59:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27564"},"modified":"2014-10-14T06:59:30","modified_gmt":"2014-10-14T04:59:30","slug":"nuwe-anti-amerikaanse-lede-vir-veiligheidsraad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27564","title":{"rendered":"Nuwe anti-Amerikaanse lede vir Veiligheidsraad"},"content":{"rendered":"<p>Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies sal Donderdag bykomende lede verkies vir vyf setels in die raad van 15 lede. <\/p>\n<p>Die 193 lede van die Algemene Vergadering sal die nuwe lede aanwys wat op 1 Januarie 2015 hul poste sal opneem.<\/p>\n<p>Die verkose lande sal aansluit by die vyf permanente lede, Brittanje, China, Frankryk, Rusland en Amerika en sal twee jaar lank verteenwoordig word. <\/p>\n<p>Die lande wat waarskynlik verteenwoordiging sal kry is Angola, wat deur Afrika voorgestel is, Venezuela wat deur Latyns-Amerika voorgestel is, en Maleisi\u00eb wat deur Asiatiese moondhede benoem is. <\/p>\n<p>Di\u00e9 drie sal die le\u00eb stoele van Argentina, Rwanda en Suid-Korea vul.<\/p>\n<p>Spanje, Turkye en Nieu-Seeland sal sake uitspook vir die ander twee setels wat tans deur Australi\u00eb en Luxemburg gevul word.<\/p>\n<p>Met die moontlike toetrede van Turkye en Maleisi\u00eb, tesame met Tsjad en Jordani\u00eb reeds op die Raad, sal dit die eerste keer in sy geskiedenis wees dat vier Moslem lande verteenwoordig word.<\/p>\n<p>Baie aandag is gefokus op Venezuela se deelname en die aanstelling van wyle president Hugo Chavez se dogter, Maria Gabriela, as adjunk-ambassadeur by die Verenigde Nasies. Na verwagting sal Venezuela teen Anglo-Amerikaanse resolusies opstaan.<\/p>\n<p>As die hoogste besluitnemingsliggaam van die Verenigde Nasies, kan die Veiligheidsraad sanksies op lande en individue instel, verdagtes vir oorlogsmisdade vervolg, vredesooreenkomste bekragtig en die gebruik van geweld magtig. <\/p>\n<p>Die Veiliheidsraad hou ook toesig oor 16 vredesendings in die w\u00eareld, met &#8216;n begroting van byna $8 miljard.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies sal Donderdag bykomende lede verkies vir vyf setels in die raad van 15 lede. Die 193 lede van die Algemene Vergadering sal die nuwe lede aanwys wat op 1 Januarie 2015 hul poste sal opneem. Die verkose lande sal aansluit by die vyf permanente lede, Brittanje, China, Frankryk, Rusland &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27564\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nuwe anti-Amerikaanse lede vir Veiligheidsraad&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[1665,11894,18325,9592,8793,11396,5827,5505,17468],"class_list":["post-27564","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-geweld","tag-maleisie","tag-moslemlande","tag-sanksies","tag-turkye","tag-veiligheidsraad","tag-venezuela","tag-vn","tag-vredesoperasies"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27564","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27564"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27564\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27564"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27564"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27564"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}