{"id":27562,"date":"2014-10-14T06:39:43","date_gmt":"2014-10-14T04:39:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27562"},"modified":"2014-10-14T06:39:43","modified_gmt":"2014-10-14T04:39:43","slug":"nigerie-talm-met-uitkenning-van-rampslagoffers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27562","title":{"rendered":"Nigeri\u00eb talm met uitkenning van rampslagoffers"},"content":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse regering het berigte ontken dat gespanne betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nigeri\u00eb &#8216;n probleem geskep het om die oorskot van slagoffers van &#8216;n kerkramp terug te bring.<\/p>\n<p>Die troebel verhoudinge tussen die twee lande is glo die oorsaak van vertragings om die liggame van Suid-Afrikaners wat in Lagos dood is, na die land terug te bring. <\/p>\n<p>Sedert die ramp, sukkel Nigeriese owerhede steeds om ontbindende lyke te identifiseer deur middel van DNA-toetse, maar dit blyk &#8216;n moeilike taak vir die swak toegeruste Wes-Afrikane te wees. <\/p>\n<p>Amptenare kla dat dit &#8216;n onbegonne taak is om vingerafdrukke te kry van ontbindende lyke. <\/p>\n<p>Volgense bewerings word die meeste lyke in lykshuise koel gehou alleen deur waaiers, met geen verkoeling nie.<\/p>\n<p>Volgens amptelike bronne is 80 Suid-Afrikaners en nog vier mense wat in Suid-Afrika gewoon het, dood toe &#8216;n gastehuis by &#8216;n kerk van die prediker, TB Joshua op 12 September ineengestort het. <\/p>\n<p>Die ramp, wat aan swak bouwerk toegeskryf is, het die lewens van 115 mense ge\u00ebis. <\/p>\n<p>&#8216;n Regeringswoordvoerder, Phumla Williams s\u00ea hulle volg die nodige riglyne om te verseker dat die liggame van die oorledenes sou gou moontlik terug in die land is. <\/p>\n<p>Volgens Williams gee die Nigeriese owerhede hul volle samewerking. <\/p>\n<p>Williams het egter toegegee dat sy verstaan dat die naasbestaandes graag die gebeurtenis wil afsluit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse regering het berigte ontken dat gespanne betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nigeri\u00eb &#8216;n probleem geskep het om die oorskot van slagoffers van &#8216;n kerkramp terug te bring. Die troebel verhoudinge tussen die twee lande is glo die oorsaak van vertragings om die liggame van Suid-Afrikaners wat in Lagos dood is, na die land terug &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27562\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nigeri\u00eb talm met uitkenning van rampslagoffers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[18023,18321,18323,9397,18322,8514,17505,17969,18324],"class_list":["post-27562","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-kerkramp","tag-lyke","tag-lykshuise","tag-nigerie","tag-ontbindende-lyke","tag-ramp","tag-slagoffers","tag-tb-joshua","tag-uitkenning"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27562","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27562"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27562\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27562"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27562"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27562"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}