{"id":27521,"date":"2014-10-13T07:03:21","date_gmt":"2014-10-13T05:03:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27521"},"modified":"2014-10-13T07:03:21","modified_gmt":"2014-10-13T05:03:21","slug":"swart-regter-bevind-teen-blanke-wat-2-polisiemanne-glo-kaffers-noem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27521","title":{"rendered":"Swart regter bevind teen blanke wat 2 polisiemanne glo &#8216;kaffers&#8217; noem"},"content":{"rendered":"<p>Regter Winston Msimeki het William Fred Kidson se eis om skadevergoeding in die Pretoriase Hooggeregshof van die hand gewys. Kidson is vroe\u00ebr deur die polisie in hegtenis geneem en in die polisiekantoor te Hercules oornag in die selle aangehou.<\/p>\n<p>Volgens hom is hy onregmatig in hegtenis geneem en het hy gedink die twee swartes, wat in gewone klere was, is rowers vanaf &#8216;n nabygele\u00eb plakkerskamp wat hulle as polisie voordoen. Regter Msimeki meen di\u00e9 getuienis is egter nie &#8220;oortuigend&#8221; nie.<\/p>\n<p>Kidson het die eis ingestel omdat hy as motorwerktuigkundige &#8216;n verlies aan inkomste gely het terwyl hy aangehou is.<\/p>\n<p>Die swart regter het bevind dat Kidson se seun, Kevin, op die aand van 10 Maart &#8216;n Renault Clio in Booysens, Pretoria, roekeloos bestuur het. Kevin Kidson het &#8216;n man, Pieter Willem Grobler, amper by die kruising van Hjalmerstraat en Theo Slabbertlaan raakgery. Grobler moes inderhaas uit die pad &#8220;spring&#8221; om nie omgery te word nie.<\/p>\n<p>Toe Kevin stilhou, het konstabels Selogo en Dikgoro in burgerdrag, maar in &#8216;n polisievangwa, agter sy motor stilgehou, volgens die regter se uitspraak.<\/p>\n<p>Die twee swart konstabels het aan die jonger Kidson vertel dat hy weens dronkbestuur in hegtenis geneem gaan word. Kevin Kidson het egter sy pa se hulp ingeroep, waarna &#8216;n argument met die polisiemanne onstaan het. Hierna is pa en seun polisiekantoor toe geneem.<\/p>\n<p>Regter Msimeki het in sy uitspraak verklaar dat Kidson nie die twee swart polisiekonstabels vir rowers kon aansien nie, aangesien hulle hul identiteit aan hom openbaar het. Ook moes sy seun hom vertel het wie sy motorsleutel afgeneem het.<\/p>\n<p>In Kidson se getuienis het hy verklaar dat &#8216;n blonde vrou by die polisiekantoor aan hom ges\u00ea het dat &#8220;laer as slangk*k&#8221; is. Maar &#8216;n kaptein Margaret Uys het ontken dat sy so iets ges\u00ea het of dat sy ooit blond was.<\/p>\n<p>Volgens Msimeki was die polisiediens se getuies meer konsekwent want hul weergawes van die gebeure het ooreengekom. Ook wou Kidson geen toegewings in sy getuienis maak nie, selfs waar sy weergawe deur ander getuienis weerspreek is.<\/p>\n<p>Kidson was aggressief en het die polisiemanne met die vuis geslaan. In sy getuienis het Seloga beweer dat Kidson hulle &#8220;kafferrowers&#8221; genoem het. Tydens sy inhegtenisname het hy hom verset en hulle weereens &#8220;kaffers&#8221; genoem. &#8220;Kidson was vol bravade en is &#8216;n sterk man,&#8221; het Seloga aan die hof verklaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Regter Winston Msimeki het William Fred Kidson se eis om skadevergoeding in die Pretoriase Hooggeregshof van die hand gewys. Kidson is vroe\u00ebr deur die polisie in hegtenis geneem en in die polisiekantoor te Hercules oornag in die selle aangehou. Volgens hom is hy onregmatig in hegtenis geneem en het hy gedink die twee swartes, wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27521\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart regter bevind teen blanke wat 2 polisiemanne glo &#8216;kaffers&#8217; noem&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[18300,7210,18297,18298,2851,18299,18296,18301],"class_list":["post-27521","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-dikgoro","tag-kaffer","tag-kevin-kidson","tag-pieter-willem-grobler","tag-polisie","tag-selogo","tag-william-fred-kidson","tag-winston-msimeki"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27521","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27521"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27521\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27521"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27521"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27521"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}