{"id":27499,"date":"2014-10-10T09:08:23","date_gmt":"2014-10-10T07:08:23","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27499"},"modified":"2014-10-10T09:08:23","modified_gmt":"2014-10-10T07:08:23","slug":"brit-sterf-vermoedelik-van-ebola-in-masedonie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27499","title":{"rendered":"Brit sterf vermoedelik van ebola in Masedoni\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Britse man, wat vermoedelik die ebola-virus onder lede gehad het, is in Masedoni\u00eb oorlede. <\/p>\n<p>Die sewe-en-vyftigjarige het saam met &#8216;n twee-en-sewentigjarige gereis, maar was klaarblyklik nie in Wes-Afrika nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Senior regeringsamptenaar s\u00ea die tweede Brit, sy reisgenoot, in Masedoni\u00eb toon ook simptome van die virus. Die twee mans het in &#8216;n hotel in die hoofstad, Skopje tuisgegaan. <\/p>\n<p>Die hotelwerknemers en ambulanspersoneel wat met hulle in kontak was, is in afsondering geplaas. <\/p>\n<p>Openbare gesondheidsowerhede in Brittanje sal voortaan saam met doeanebeamptes werk om reisigers wat koors onderlede het uit te sif by grensposte. <\/p>\n<p>Nommer 10 was nie in staat om te s\u00ea of die stelsel reisigers van Wes-Afrika wat vlugte na ander stede neem, ook sal teiken nie.<\/p>\n<p>Die skynbare ommekeer kom nadat oorlogsoefeninge vir hierdie naweek beplan word om Brittanje se vermo\u00eb te toets om op te tree teen die siekte, het die Departement van Gesondheid aangekondig. <\/p>\n<p>Dokters, die ambulansdiens, plaaslike owerhede en die polisie sal deelneem in &#8216;n werklike tydsimulasie van &#8216;n ebola-uitbreking in twee of meer hospitale in die noorde en die suide van die land.<\/p>\n<p>Intussen het die gesondheid van &#8216;n Spaanse verpleegster, wat ook die virus vermoedelik buite Wes-Afrika opgedoen het, verder versleg. <\/p>\n<p>In Madrid is sewe mense in afsondering geplaas.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Britse man, wat vermoedelik die ebola-virus onder lede gehad het, is in Masedoni\u00eb oorlede. Die sewe-en-vyftigjarige het saam met &#8216;n twee-en-sewentigjarige gereis, maar was klaarblyklik nie in Wes-Afrika nie. &#8216;n Senior regeringsamptenaar s\u00ea die tweede Brit, sy reisgenoot, in Masedoni\u00eb toon ook simptome van die virus. Die twee mans het in &#8216;n hotel in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27499\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brit sterf vermoedelik van ebola in Masedoni\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4905,16492,18279,17554,9307],"class_list":["post-27499","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brittanje","tag-ebola","tag-masedonie","tag-pandemie","tag-virus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27499","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27499"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27499\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27499"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27499"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27499"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}