{"id":27473,"date":"2014-10-09T10:52:08","date_gmt":"2014-10-09T08:52:08","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27473"},"modified":"2014-10-09T11:31:53","modified_gmt":"2014-10-09T09:31:53","slug":"hani-moord-om-wapenomkopery-toe-te-smeer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27473","title":{"rendered":"&#8216;Hani-moord om wapenomkopery toe te smeer&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Terry Crawford-Browne het Woensdag beweer dat die moord op Chris Hani in 1993 verband hou met die korrupte wapenstransaksie.<\/p>\n<p>Hani wou glo die betrokkenheid van Joe Modise bloot l\u00ea. Modise sou later minister van verdediging word.<\/p>\n<p>Hoewel Hani vermoor is voordat Modise die minister van verdediging geword het, en ses jaar voor die kontrakte vir die verskaffing van milit\u00eare toerusting onderteken is, s\u00ea Crawford-Browne hy glo die moord was gekoppel aan die wapentransaksie. <\/p>\n<p>As getuie voor die wapenaankopekommissie in Pretoria, het Crawford-Browne ges\u00ea daar is bewerings dat Janusz Walus, wat Hani vermoor het, in diens was van die Britse wapenmaatskappy BAE Systems. <\/p>\n<p>&#8220;In daardie scenario, was die betrokkenheid van Clive Derby-Lewis bloot misleiding om die wit regses te blameer, en so die aandag van die Britse wapenbedryf af te lei,&#8221; het Crawford-Browne ges\u00ea. <\/p>\n<p>Die tweede adjunk-sekretaris van die SAKP, Solly Mapaila, het gister ges\u00ea dat hoewel die party Crawford-Browne se getuienis met agterdog beje\u00ebn, hoop hulle om meer uit te vind oor Hani se dood deur met hom te gesels. <\/p>\n<p>&#8220;Hoekom het hy stilgebly met sulke inligting, terwyl ons gevra het vir &#8216;n ondersoek na Chris Hani se dood? &#8230; Ons sal hom vra of hy bewyse het want ons kan dit nie net [summier] ignoreer nie,&#8221; het Mapaila ges\u00ea. <\/p>\n<p>Crawford-Browne het ook intussen beweer dat Winnie Madikizela-Mandela vertroulike wapentransaksie dokumente uitgelek het. Die ANC het die bewerings ontken. <\/p>\n<p>Gister het hy ges\u00ea dit is bekend dat daar &#8216;n aansienlike vyandigheid tussen Modise en Hani was wat dateer uit hul tyd in ballingskap. <\/p>\n<p>Crawford-Browne het ges\u00ea hy is vertel deur Bheki Jacobs, &#8216;n belangrike bron van inligting oor die beweerde korrupsie in die wapentransaksie, dat Modise vergiftig is, en dat die gesamentlike ondersoekspan se verslag oor korrupsie in die wapentransaksie gedokter is voor Modise se dood. <\/p>\n<p>Jacobs het ges\u00ea Modise se dood sou lyk na kanker. Jacobs is self aan kanker oorlede in 2008.<\/p>\n<p>In sy kruisondervraging, het Jaap Cilliers SC wat vir Fana Hlongwane verskyn en Crawford-Browne uitgedaag om te bewys dat die Britse regering lank reeds aandadig is aan omkopery deur BAE Systems. <\/p>\n<p>Verskeie bronne beweer dat die sakeman Hlongwane miljarde betaal is aan kommissies wat verband hou met die wapenaankope, kommissies wat hy steeds namens sekere ho\u00eb amptenare en politici bestuur om hulle die verleentheid te spaar.<\/p>\n<p>Crawford-Browne beweer die Britse sekretaris vir handel en nywerheid Patricia Hewitt het, in Junie 2003, erken dat BAE Systems omkoopgeld betaal het om kontrakte in Suid-Afrika te verseker.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea bewyse het getoon dat Barclays Bank van Engeland die verkryging van die BAE Hawk en die BAE\/Saab Gripen-vegvliegtuie gefinansier het. Commmerzbank Duitsland het die aankope van die vier fregatte en drie duikbote gefinansier. Die vliegtuie sou in 2012 afbetaal word, maar is verleng tot 2021.<\/p>\n<p>Crawford-Browne het die bewerings van vergiftiging na die adjunk-kommissaris van die polisie in die Wes-Kaap geneem, &#8220;maar geen optrede het gevolg nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terry Crawford-Browne het Woensdag beweer dat die moord op Chris Hani in 1993 verband hou met die korrupte wapenstransaksie. Hani wou glo die betrokkenheid van Joe Modise bloot l\u00ea. Modise sou later minister van verdediging word. Hoewel Hani vermoor is voordat Modise die minister van verdediging geword het, en ses jaar voor die kontrakte vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27473\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Hani-moord om wapenomkopery toe te smeer&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18270,10122,10124,18269,2300,8009,18271,2254,10872],"class_list":["post-27473","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bae-systems","tag-chris-hani","tag-clive-derby-lewis","tag-fana-hlongwane","tag-korrupsie","tag-sakp","tag-terry-crawford-browne","tag-thabo-mbeki","tag-wapenaankope"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27473","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27473"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27473\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27473"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27473"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27473"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}