{"id":27471,"date":"2014-10-09T10:13:24","date_gmt":"2014-10-09T08:13:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27471"},"modified":"2014-10-09T10:13:24","modified_gmt":"2014-10-09T08:13:24","slug":"potchefstroom-geval-is-nie-ebola-nie-se-departement","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27471","title":{"rendered":"Potchefstroom-geval is nie ebola nie, s\u00ea departement"},"content":{"rendered":"<p>Die Nasionale Departement van Gesondheid het berigte ontken dat &#8216;n ebola-geval in Suid-Afrika aangemeld is. <\/p>\n<p>Die woordvoerder van die departement, Joe Maila s\u00ea &#8216;n 72-jarige man met &#8216;n ho\u00eb koors is in die hospitaal opgeneem. <\/p>\n<p>Volgens mediaberigte is die pasi\u00ebnt in die Potchefstroom hospitaal in Noordwes opgeneem in isolasie. <\/p>\n<p>Hy is glo slegs as voorkomingsmaatre\u00ebl in afsondering geplaas. <\/p>\n<p>Maila s\u00ea dit is algemene praktyk om &#8216;n pasi\u00ebnt in isolasie te plaas as &#8216;n ho\u00eb koors voorkom en is ni\u00e9 &#8216;n aanduiding van ebola nie. <\/p>\n<p>Volgens Maila het die pasi\u00ebnt nie &#8216;n buitelandse besoek onderneem nie.<\/p>\n<p>Intussen het die Spaanse verpleegster wat met die ebolavirus besmet is, aan &#8216;n koerant ges\u00ea sy het die korrekte prosedures gevolg terwyl sy pasi\u00ebnte met die siekte behandel het.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea sy het geen benul hoe sy kon aangesteek het nie. Nog vier mense is in die hospitaal opgeneem vir waarneming nadat hulle met die verpleegster in aanraking was. <\/p>\n<p>Kritici s\u00ea Spanje se ebola-protokol laat veel te wense oor. Die Spaanse eerste minister, Mariano Rajoy, het egter die land tot kalmte gemaan. <\/p>\n<p>Die Amerikaanse owerheid s\u00ea mense wat in die land opdaag van dele van Afrika wat die ergste geraak word deur ebola, sal nie sondermeer die land mag binnekom nie. <\/p>\n<p>Passasiers van Liberi\u00eb, Sierra Leone en Guinee se temperatuur sal geneem word en hulle sal by vyf van die besigste internasionale lughawens eers ondervra word.<\/p>\n<p>Die Liberiese man wat die eerste ebolapasi\u00ebnt was wat in Amerika gediagnoseer is, is dood. <\/p>\n<p>Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry, het gevra vir onge\u00ebwenaarde internasionale ingryping.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Nasionale Departement van Gesondheid het berigte ontken dat &#8216;n ebola-geval in Suid-Afrika aangemeld is. Die woordvoerder van die departement, Joe Maila s\u00ea &#8216;n 72-jarige man met &#8216;n ho\u00eb koors is in die hospitaal opgeneem. Volgens mediaberigte is die pasi\u00ebnt in die Potchefstroom hospitaal in Noordwes opgeneem in isolasie. Hy is glo slegs as voorkomingsmaatre\u00ebl &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27471\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Potchefstroom-geval is nie ebola nie, s\u00ea departement&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16492,17415,8716,9307,2848],"class_list":["post-27471","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-ebola","tag-liberie","tag-spanje","tag-virus","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27471","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27471"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27471\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27471"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27471"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27471"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}