{"id":27465,"date":"2014-10-09T09:43:49","date_gmt":"2014-10-09T07:43:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27465"},"modified":"2014-10-09T09:46:42","modified_gmt":"2014-10-09T07:46:42","slug":"mantashe-klim-in-teen-buitelandse-mynbelange","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27465","title":{"rendered":"Mantashe klim in teen buitelandse mynbelange"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het uitvoerende beamptes in die mynsektor daarvan beskuldig dat hulle negatiewe sienings oor Suid-Afrika aanwakker. <\/p>\n<p>Daar is &#8216;n gebrek aan vertroue tussen die partye in die mynbedryf wat aangespreek moet word, het Mantashe gister ges\u00ea. <\/p>\n<p>Mantashe het aan afgevaardigdes by die Johannesburgse Indaba ges\u00ea dit gebeur omdat daar nie meer mynmaatskappye in Suid-Afrika in plaaslike besit is nie.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea om saam te werk is nie om na die belange van die bedryf ten koste van die werkers en die mynbou-gemeenskappe te kyk nie. <\/p>\n<p>&#8220;As ons gaan praat oor wat &#8216;n vennootskap moet wees, moet dit gaan oor kompromie\u00eb wat aangegaan kan word om sekere partye te akkommodeer,&#8221; het Mantashe ges\u00ea. <\/p>\n<p>Hy het gewaarsku dat die regering nie &#8216;n &#8220;nagwag&#8221; vir kapitaal is nie. &#8216;n Regering moet omsien na wat die samelewing nodig het en kyk na die belange van die gemeenskap. <\/p>\n<p>Mantashe het ges\u00ea die ANC is nie die voorhoede van die werkersklas nie, maar die voorpunt van die samelewing en dit is nodig om al die sektore van die gemeenskap te mobiliseer, veral in die ondersteuning van die Nasionale Ontwikkelingsplan. <\/p>\n<p>Die NDP is nie beleid nie, maar &#8216;n plan wat sal verander en aangepas word as dit ge\u00efmplementeer is, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Mynbou skep miljard\u00ears, maar mense rondom die myne is onderhewig aan die uiterste armoede, wat vertaal in wrok. <\/p>\n<p>&#8220;Dit is wanneer anargie en verwoesting algemeen word. Ons moet saamwerk om dit te verander. <\/p>\n<p>&#8220;So lank as wat myne spookdorpe agterlaat, moet ons besef dat daar &#8216;n wrokkigheid heers en daar gaan &#8216;n opstand teen die bedryf wees,&#8221; het Mantashe ges\u00ea. <\/p>\n<p>Die minister van Minerale Hulpbronne, Ngoako Ramatlhodi het by dieselfde geleentheid ges\u00ea die regering kan van sy lisensievereistes verslap om beleggers in olie- en gasontginning te lok. <\/p>\n<p>Hy het by die Johannesburg Indaba oor Mynbou ges\u00ea Suid-Afrika loop die risiko om sulke beleggings te verloor as hy nie gehoor gee aan beleggers se voorkeure nie. <\/p>\n<p>Volgens &#8216;n wetsontwerp oor die ontginning van gas- en olie kry die regering outomaties &#8216;n 20 persent aandeel in alle nuwe ontginningsprojekte.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het uitvoerende beamptes in die mynsektor daarvan beskuldig dat hulle negatiewe sienings oor Suid-Afrika aanwakker. Daar is &#8216;n gebrek aan vertroue tussen die partye in die mynbedryf wat aangespreek moet word, het Mantashe gister ges\u00ea. Mantashe het aan afgevaardigdes by die Johannesburgse Indaba ges\u00ea dit gebeur omdat daar nie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27465\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mantashe klim in teen buitelandse mynbelange&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,5480,13754,12120,18265,5808],"class_list":["post-27465","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-armoede","tag-mynbedryf","tag-nasionale-ontwikkelingsplan","tag-ndp","tag-opstand"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27465","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27465"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27465\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27465"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27465"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27465"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}