{"id":27463,"date":"2014-10-09T09:28:15","date_gmt":"2014-10-09T07:28:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27463"},"modified":"2014-10-09T09:28:15","modified_gmt":"2014-10-09T07:28:15","slug":"swart-sa-jeugaktivis-in-marokko-aangehou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27463","title":{"rendered":"Swart SA jeugaktivis in Marokko aangehou"},"content":{"rendered":"<p>Die Departement van Internasionale Betrekkinge s\u00ea die Suid-Afrikaanse jeugaktivis en skrywer, Malaika Mahlatsi, wat na bewering in Marokko in hegtenis geneem is, is net vir &#8216;n &#8220;kort rukkie&#8221; op die lughawe in Cassablanca aangehou. <\/p>\n<p>Mahlatsi het onlangs die Marokkaanse regering gekritiseer weens hul houding teenoor die onafhanklikheidstrewe van die Wes-Sahara. <\/p>\n<p>Die departement beweer sy en ander het sonder visums in die land aangekom. <\/p>\n<p>Mahlatsi se ma het egter ges\u00ea dat die visa-kwessie nie sin maak nie, want haar dogter reis as &#8216;n lid van die AU wat haar reisagenda bepaal. Marokko is nie deel van die AU nie. <\/p>\n<p>&#8220;Malaika is baie versigtig oor die beeld wat sy uitstraal. Dit is nie moontlik nie. Sy is altyd op reis. Die AU re\u00ebl altyd hulle reise,&#8221; het haar ma ges\u00ea.<\/p>\n<p>Mahlatsi is verbied om oproepe te maak en die departement het glo eers 24 uur later van die inhegtenisname verneem.<\/p>\n<p>Haar moeder het ges\u00ea sommige amptenare by die departement het haar ingelig dat hulle die saak probeer oplos en dat hulle met die minister vergader het. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Departement, Clayson Monyela, s\u00ea hulle het probeer om met Mahlatsi se familie in aanraking te kom. <\/p>\n<p>Monyela het ges\u00ea volgens die Suid-Afrikaanse sending in Marokko is sy nie in hegtenis geneem nie. <\/p>\n<p>Sy en haar geselskap het sonder visums uit die Verenigde Arabiese Emirate in die land aangekom en ges\u00ea hulle is in die land om &#8216;n konferensie by te woon. <\/p>\n<p>Die Marokkaanse owerhede het hulle toe op die lughawe aangehou terwyl hulle met die organiseerders van die konferensie in verbinding was om vas te stel of hulle wel gaste by die konferensie is.<\/p>\n<p>Intussen het die ANC-jeugliga &#8216;n beroep op die Marokkaanse regering gedoen om haar vry te laat. <\/p>\n<p>&#8220;Die ANC-jeugliga hoop dat die regering van Marokko nie Malaika vir haar siening aanhou nie. Ons kan geen ander geloofwaardige of regverdigbare rede vir die onregverdige optrede vind nie.&#8221; <\/p>\n<p>Die liga het ges\u00ea Mahlatsi is bekend as &#8216;n uitgesproke jong persoon wat onlangs haar mening uitgespreek oor die Marokkaanse regering en die onafhanklikheid van die mense van die Wes-Sahara. <\/p>\n<p>&#8220;Ons het ook &#8216;n beroep op ons regering gedoen om haar onmiddellike vrylating te eis.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Departement van Internasionale Betrekkinge s\u00ea die Suid-Afrikaanse jeugaktivis en skrywer, Malaika Mahlatsi, wat na bewering in Marokko in hegtenis geneem is, is net vir &#8216;n &#8220;kort rukkie&#8221; op die lughawe in Cassablanca aangehou. Mahlatsi het onlangs die Marokkaanse regering gekritiseer weens hul houding teenoor die onafhanklikheidstrewe van die Wes-Sahara. Die departement beweer sy en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27463\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart SA jeugaktivis in Marokko aangehou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6677,5407,18264,11869,18262,18261,17957,10632,5505,18263],"class_list":["post-27463","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-algerie","tag-au","tag-baker-plan","tag-departement-van-internasionale-betrekkinge","tag-in-aanhouding","tag-jeugaktivis","tag-marokko","tag-onafhanklikheid","tag-vn","tag-wes-sahara"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27463","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27463"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27463\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27463"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27463"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27463"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}