{"id":27446,"date":"2014-10-08T09:32:02","date_gmt":"2014-10-08T07:32:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27446"},"modified":"2014-10-08T09:32:02","modified_gmt":"2014-10-08T07:32:02","slug":"ondersoek-na-eff-wangedrag-gaan-voort","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27446","title":{"rendered":"Ondersoek na EFF-wangedrag gaan voort"},"content":{"rendered":"<p>Die Parlement se Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte sal vandag voortgaan met sy ondersoek na die wangedrag van 20 Parlementslede van die Ekonomiese Vryheidsvegters. <\/p>\n<p>Die LP&#8217;s sal nie teenwoordig wees nie, nadat hulle Dinsdag uitgestap het, het RSG berig. <\/p>\n<p>Die EFF-leier, Julius Malema, het die geloofwaardigheid van die komitee bevraagteken en gevra het dat alle aanklagte teen hulle laat vaar word. <\/p>\n<p>Sy verklaring volg nadat 19 van die LP&#8217;s die aanklagte teen hulle aanvaar het. Een van die parlementslede, <\/p>\n<p>Magdalene Munsamy, het verskoning gemaak dat sy nie die verrigtinge kan bywoon nie. <\/p>\n<p>Weens die afwesigheid van die LP&#8217;s van die EFF, het die voorsitter van die komitee, Lemias Mashile, &#8216;n pleit van onskuldig namens hulle aangeteken. <\/p>\n<p>Die komitee het ook die video-materiaal van die verrigtinge in die Nasionale Vergadering op 21 Augustus besigtig, wat deel van die getuienis sal vorm. <\/p>\n<p>Die komitee sal vandag begin om getuienis te lei.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Parlement se Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte sal vandag voortgaan met sy ondersoek na die wangedrag van 20 Parlementslede van die Ekonomiese Vryheidsvegters. Die LP&#8217;s sal nie teenwoordig wees nie, nadat hulle Dinsdag uitgestap het, het RSG berig. Die EFF-leier, Julius Malema, het die geloofwaardigheid van die komitee bevraagteken en gevra het dat alle &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27446\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ondersoek na EFF-wangedrag gaan voort&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10876,6685,8897,18026],"class_list":["post-27446","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eff","tag-julius-malema","tag-parlement","tag-wangedrag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27446","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27446"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27446\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27446"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27446"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27446"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}