{"id":27433,"date":"2014-10-07T13:49:15","date_gmt":"2014-10-07T11:49:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27433"},"modified":"2014-10-07T13:49:47","modified_gmt":"2014-10-07T11:49:47","slug":"boere-vind-polisiekommissaris-se-benadering-tot-plaasmoorde-ligsinnig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27433","title":{"rendered":"Boere vind polisiekommissaris se benadering tot plaasmoorde ligsinnig"},"content":{"rendered":"<p>\u201cIemand moet die Nasionale Kommissaris van Polisie, Riah Phiyega, asseblief help met die vertolking van plaasmoord statistieke.\u201d\u00a0 So s\u00ea TLU SA se Adjunk-President en Voorsitter van die Veiligheidskomitee, mnr. Henry Geldenhuys, na aanleiding van die kommissaris se voorlegging aan die Menseregte Kommissie (MRK) waarin sy meld dat plaasmoorde afneem, en dat daar geen verskil is tussen \u2019n plaasmoord en \u2019n ander moord nie.<\/p>\n<p>TLU SA het sy syfers vir plaasmoorde tot en met die einde van September vrygestel.\u00a0 Daarvolgens blyk dit dat daar vanjaar 53 plaasmoorde plaasgevind het in 210 aanvalle. Dit verteenwoordig \u2019n skerp styging teenoor 2013, toe daar tot die einde van September 43 plaasmoorde plaasgevind het in 164 aanvalle. \u201cDit is dus enersyds verstommend dat die Kommissaris kan beweer dat daar \u2019n afname is in plaasaanvalle en \u2013moorde, en andersyds wys dit op die foutfaktor op die polisie se eie statistiek.\u00a0 Vermoedelik is ander syfers van hulle dan ook verkeerd,\u201d s\u00ea mnr. Geldenhuys. Hierdie ongewenste situasie bring mee dat die SAPD hulle eie syfers openbaar moet maak.\u00a0 Daar is geen rede anders as om hul eie onvermo\u00eb te probeer verdoesel om dit nie bekend te stel op \u2018n gereelde basis nie.<\/p>\n<p>\u201cDie MRK-verhoor het al genoeg getuienis aangehoor van gebrekkige polisie-optrede, om welke rede ook al. Waar daar dan nog \u2018n beroep op die gemeenskap gedoen word om die polisie by te staan, is hulle strukture nie in plek nie, soos blyk uit die chaotiese toestand rondom polisie reserviste.<\/p>\n<p>\u201cIn sekere tradisioneel swart gemeenskappe gebeur dit toenemend dat reg in eie hande geneem word omdat die polisie nie optree nie. Dit sal \u2019n donker dag wees as daardie soort optrede sou uitkring. Ook die boere raak ongeduldig met die gevoel dat hulle eintlik vo\u00eblvry is,\u201d s\u00ea mnr. Geldenhuys.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cIemand moet die Nasionale Kommissaris van Polisie, Riah Phiyega, asseblief help met die vertolking van plaasmoord statistieke.\u201d\u00a0 So s\u00ea TLU SA se Adjunk-President en Voorsitter van die Veiligheidskomitee, mnr. Henry Geldenhuys, na aanleiding van die kommissaris se voorlegging aan die Menseregte Kommissie (MRK) waarin sy meld dat plaasmoorde afneem, en dat daar geen verskil is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[18243,14767,6336,9729],"class_list":["post-27433","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-henry-geldenhuys","tag-kommissaris-van-polisie-riah-phiyega","tag-plaasmoorde","tag-tlu-sa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27433","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27433"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27433\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27433"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27433"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27433"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}