{"id":27426,"date":"2014-10-07T07:28:11","date_gmt":"2014-10-07T05:28:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27426"},"modified":"2014-10-07T07:28:11","modified_gmt":"2014-10-07T05:28:11","slug":"rasse-oorlog-dreig-in-johannesburg-oor-huise","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27426","title":{"rendered":"Rasse-oorlog dreig in Johannesburg oor huise"},"content":{"rendered":"<p>Die onluste wat Newclare sedert Maandag teister, is &#8216;n rasse-oorlog in die kleine tussen swartes en bruines.<\/p>\n<p>Inwoners is al vir jare in mekaar se hare. &#8220;Die regering bou huise wat vir ons [swartes] bestem is en dan voor die huise klaar is, besluit die bruines om in te beweeg en neem die plek vir hulself,&#8221; kla &#8216;n swart inwoner.<\/p>\n<p>Bruines kla weer dat die meeste van die huise gebou word vir swart mense. &#8220;Ons wil h\u00ea dat hierdie huise voltooi word en dat die onwettige kleurlinge wat daar bly moet uittrek,&#8221; het &#8216;n swart inwoners egter gekla. <\/p>\n<p>&#8220;Die ANC wil h\u00ea dat ons vir hulle moet stem maar hulle doen nie enigiets vir ons nie,&#8221; het &#8216;n ontstoke bruin inwoner ges\u00ea wat anoniem wou bly.<\/p>\n<p>Paul Kruger, &#8216;n bruinman wat een van die huise beset, s\u00ea die wedywering is reeds vir meer as vier jaar aan die gang.<\/p>\n<p>&#8220;Die regering s\u00ea al jare lank hulle is besig om die behuising aan te spreek, maar niks gebeur nie en ons het besluit om in te beweeg en die huise wat hulle begin bou het reg te maak vir onsself. Maar daarom is die swartes nie gelukkig nie en hulle beweer ons het hulle huise gevat, wat nie waar is nie,&#8221; s\u00ea Kruger.<\/p>\n<p>&#8220;My baba is bedreig &#8230; die swartes en ons [bruines] is in &#8216;n wedywering, as gevolg van hierdie ding. Hulle het geen reg om te kom en te s\u00ea ons het hulle huise gevat nie, omdat ons gewerk het en die plekke self reggemaak het, seker gemaak het daar is water,&#8221; het hy bygevoeg.<\/p>\n<p>Volgens Kruger, is die huise bedoel vir kleurlinge. &#8220;Ek is nie van die Oos-Kaap nie, Ek is hier gebore &#8230; die rede waarom ek ingetrek het in die huis, is omdat ek nie &#8216;n plek gehad het om te bly nie&#8230; nou nadat ek klaar gebou is, kom hulle en s\u00ea dit is hulle huise &#8230;&#8221; s\u00ea hy.<\/p>\n<p>Daniela Thompson, nog &#8216;n bewoner van een van die huise, s\u00ea sy sal nie uittrek nie. &#8220;Ek moes basies die plek bou, dit regmaak, lopende water aanl\u00ea en dit leefbaar maak. Niemand kan dan kom en my vertel om te trek nie. Die swartes is mal,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Wyk 82 se raadslid s\u00ea daar is drie lyste en niemand weet wie veronderstel is om watter huis te kry nie, maar die onwettige inwoners gaan glo binnekort uitgesmyt word.<\/p>\n<p>Sophiatown-polisiestasie se woordvoerder s\u00ea die polisie moes die woedende skare met rubberkoe\u00ebls verwilder, maar daarna het die betogers verskuif na Claremont, nog &#8216;n bruin area.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die onluste wat Newclare sedert Maandag teister, is &#8216;n rasse-oorlog in die kleine tussen swartes en bruines. Inwoners is al vir jare in mekaar se hare. &#8220;Die regering bou huise wat vir ons [swartes] bestem is en dan voor die huise klaar is, besluit die bruines om in te beweeg en neem die plek vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27426\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rasse-oorlog dreig in Johannesburg oor huise&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5809,18237,18234,6031,18236,18233,18235,7581,18229],"class_list":["post-27426","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-behuising","tag-bruin","tag-claremont","tag-kleurlinge","tag-opreor","tag-rasse-oorlog","tag-sohpiatown","tag-swart","tag-westbury"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27426","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27426"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27426\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27426"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27426"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27426"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}