{"id":27416,"date":"2014-10-07T06:57:28","date_gmt":"2014-10-07T04:57:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27416"},"modified":"2014-10-07T07:06:37","modified_gmt":"2014-10-07T05:06:37","slug":"polisie-ontplooi-in-johannesburgse-gebiede-na-oproer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27416","title":{"rendered":"Polisie ontplooi in Johannesburgse gebiede na oproer"},"content":{"rendered":"<p>Verskeie paaie is Maandag in Ennerdale, Johannesburg gesluit vanwe\u00eb protesoptrede.<\/p>\n<p>Die polisie moes inderhaas in die gebied ontplooi word nadat rassisme opgevlam het het oor die toewysing van behuising.<\/p>\n<p>Provincial- en James-weg is was vir die grootste deel van die dag gesluit. Motoriste is aangeraai om Lenasia-rylaan as alternatief te gebruik. <\/p>\n<p>Na wat berig word hou die oproer met die behuisingskwessie verband. <\/p>\n<p>Verskeie paaie is ook in Westbury in die stad gesluit nadat oproer in die gebied uitgebreek het en die polisie ontplooi moes word.<\/p>\n<p>&#8216;n Veiligheidswag het &#8216;n oproermaker doodgeskiet nadat die skare gewelddadig begin raak het. <\/p>\n<p>Die oproerige is vroe\u00ebr by die Newclare-stasie deur die wag doodgeskiet.<\/p>\n<p>Die Passasierspooragentskap, Prasa het intussen die brandstigting, vandalisme en diefstal van sy eiendom by die Newclare-stasie veroordeel. <\/p>\n<p>Die groep uitvoerende hoof van Prasa, Lucky Montana s\u00ea die plundery het plaasgevind onder die dekmantel van &#8216;n diensleweringbetoging en het niks te doen gehad met die maatskappy nie. <\/p>\n<p>Montana s\u00ea hy is onthuts dat &#8216;n gebou wat deur &#8216;n Prasa-werknemers gebruik word, na bewering in die teenwoordigheid van die polisie, aan die brand gesteek is. <\/p>\n<p>Metrospoor in Gauteng het treindienste tussen Randfontein en Johannesburg tydelik opgeskort.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verskeie paaie is Maandag in Ennerdale, Johannesburg gesluit vanwe\u00eb protesoptrede. Die polisie moes inderhaas in die gebied ontplooi word nadat rassisme opgevlam het het oor die toewysing van behuising. Provincial- en James-weg is was vir die grootste deel van die dag gesluit. Motoriste is aangeraai om Lenasia-rylaan as alternatief te gebruik. Na wat berig word &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27416\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie ontplooi in Johannesburgse gebiede na oproer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5809,1665,18227,5488,7310,18229],"class_list":["post-27416","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-behuising","tag-geweld","tag-openbare-orde","tag-oproer","tag-veiligheid","tag-westbury"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27416","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27416"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27416\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27416"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27416"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27416"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}