{"id":27378,"date":"2014-10-03T08:33:26","date_gmt":"2014-10-03T06:33:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27378"},"modified":"2014-10-03T09:45:45","modified_gmt":"2014-10-03T07:45:45","slug":"fw-speel-dalai-lama-op-sy-eensnaar-ramkietjie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27378","title":{"rendered":"FW speel Dalai Lama op sy eensnaar-ramkietjie"},"content":{"rendered":"<p>Volgens FW de Klerk is Suid-Afrika \u201cnie meer die baken van hoop\u201d vir \u2019n w\u00eareld nie. Blykbaar is hy soos Brittanje en die VSA steeds van mening dat plaasmoorde en etniese haatveldtogte &#8220;hoop&#8221; verteenwoordig.<\/p>\n<p>Di\u00e9 en ander sotternye is Donderdag by &#8216;n mediakonferensie gehoor nadat &#8216;n feodale simbool van Tibet &#8216;n geleentheid raakgesien het om op Kaapstad se onkoste &#8216;n bietjie publisiteit vir sy moe\u00eb beeld op te wek.<\/p>\n<p>De Klerk en Patricia de Lille het die mediakonferensie van die Kaapse stadsraad gehou om aan te kondig dat die 14de beraad van wenners van die Nobelvredesprys afgestel is.<\/p>\n<p>Die beraad, wat van 13 tot 15 Oktober in Kaapstad gehou sou word, is tot niet nadat sekere pryswenners onttrek het uit protes teen Suid-Afrika se bande met China.<\/p>\n<p>De Klerk het ges\u00ea die land se buitelandse beleid behoort die &#8220;waardes&#8221; van die Grondwet te weerspie\u00ebl. Dit is klaarblyklik &#8220;waardes&#8221; wat wit aanstellings soos di\u00e9 van Renate Barnard in die SAPD laat verbied deur die Grondwethof.<\/p>\n<p>\u201cOm \u2019n visum aan \u2019n geestelike leier te weier, is teen die Grondwet en teen gods\u00addiensvryheid\u2009.\u2009.\u2009.\u2009dit skreeu teen grondwetlike waardes.\u201d<\/p>\n<p>Volgens De Klerk se soort logika, skreeu niks egter teen die mees ondemokratiese bestel in moderne tye, feodalisme, in Tibet nie.<\/p>\n<p>Die Dalai Lama, wat reeds by verskeie geleenthede sy reise na Suid-Afrika afgestel het, het di\u00e9 week weer so gemaak en &#8216;n konferensie wat R60 miljoen sou genereer, gekelder.<\/p>\n<p>Die Tibetaan se besluit val toevallig saam met &#8216;n kleurrewolusie wat tans in Hong Kong afspeel uit &#8220;verset teen China se menseregtevergrype&#8221;.<\/p>\n<p>Die mediasirkusbeswaardes se verbintenis tot menseregtevergrype teen etniese minderhede in Suid-Afrika is na dese onder groter verdenking.<\/p>\n<p>Die regering het ges\u00ea dit is onsin om te beweer dat die Dalai Lama \u2019n visum ge\u00adweier is.<\/p>\n<p>\u201cDie man het sy besoek gekanselleer terwyl sy aansoek nog hangende was,\u201d het Clayson Monyela, woordvoerder van die departement van internasionale betrekkinge en samewerking, aan Bloomberg ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u200bDe Klerk het ges\u00ea weens die &#8220;agteruitgang sedert 2008&#8221;, is di\u00e9 besluit van die Dalai Lama \u201cdie punt waarop Suid-Afrika uiteindelik sy aan\u00adspraak verloor het as die land in Afrika wat iets besonders en internasionaal iets edels verteenwoordig het\u201d.<\/p>\n<p>Hy het daarmee sy noue verbintenis tot die Mbeki-era se Boerehaat, korrupsie en plundery bevestig. Sy swak besluit om Suid-Afrika se minderhede uit te lewer aan die genade van swart impi&#8217;s, word as iets &#8220;edels en besonders&#8221; voorgehou.<\/p>\n<p>De Klerk het ges\u00ea hy en emeritusaartsbiskop Desmond Tutu, asook die Nelson Mandela- en Albert Luthuli-stigtings, het op 23 September in \u2019n brief aan die groep dit benadruk dat hulle nie die beraad moet boikot nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgens FW de Klerk is Suid-Afrika \u201cnie meer die baken van hoop\u201d vir \u2019n w\u00eareld nie. Blykbaar is hy soos Brittanje en die VSA steeds van mening dat plaasmoorde en etniese haatveldtogte &#8220;hoop&#8221; verteenwoordig. Di\u00e9 en ander sotternye is Donderdag by &#8216;n mediakonferensie gehoor nadat &#8216;n feodale simbool van Tibet &#8216;n geleentheid raakgesien het om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27378\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;FW speel Dalai Lama op sy eensnaar-ramkietjie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[8903,18191,5165,4933,18190,18189,5387],"class_list":["post-27378","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dalai-lama","tag-feodalisme","tag-grondwet","tag-kaapstad","tag-nobelvredespryswenners","tag-ramkietjie","tag-tibet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27378","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27378"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27378\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27378"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27378"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27378"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}