{"id":27349,"date":"2014-10-02T08:32:07","date_gmt":"2014-10-02T06:32:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27349"},"modified":"2014-10-02T08:50:57","modified_gmt":"2014-10-02T06:50:57","slug":"kaapse-nobel-beraad-sink","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27349","title":{"rendered":"Kaapse Nobel-beraad sink"},"content":{"rendered":"<p>Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille sal na verwagting aankondig dat &#8216;n luisterryke beraad in Kaapstad afgestel gaan word.<\/p>\n<p>De Lille sal vanmiddag die aankondiging doen, nadat sy voorheen die versekering gegee het dat die geleentheid sal voortgaan. <\/p>\n<p>Die 14de W\u00eareldberaad van Nobel Vredespryswenners sal glo nie meer in Kaapstad plaasvind nie, en sal afgestel word.<\/p>\n<p>Dit sou tussen 13 tot 15 Oktober in Kaapstad gehou word, oor minder as twee weke.<\/p>\n<p>Ses ontvangers van die vredesprys het vroe\u00ebr aan die beraad onttrek nadat Suid-Afrika nie &#8216;n visum aan die Tibettaanse geestelike leier, die Dalai Lama, wou toestaan nie.<\/p>\n<p>Hy sou ook die geleentheid bywoon. <\/p>\n<p>Die Departement van Internasionale Betrekkinge s\u00ea dat die Dalai Lama sy reis gekanselleer het, terwyl hulle besig was om sy visum-aansoek na te gaan. <\/p>\n<p>&#8216;n Nuwe stad sal na verwagting vir die beraad gekies word.<\/p>\n<p>Sowat 1\u2009500 internasionale afgevaardigdes wat reeds vliegtuigkaartjies en verblyf bespreek na Kaapstad.<\/p>\n<p>Reuters berig twee Nobel-vredespryswenners, Jody Williams en Shirin Ebadi, het ges\u00ea genoeg Nobelpryswenners het die beplande beraad geboikot om te verseker dat dit nou gekanselleer sal word. Hulle het glo verwag dat dit geboikot sal word.<\/p>\n<p>Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het Woensdag ges\u00ea: \u201cEk is skaam om di\u00e9 inkruiperige klomp my regering te noem. Toe die Amerikaners aan Madiba ges\u00ea het hy kan nie sy vriendskap met presidente Ghaddafi en Castro voortsit nie, het hy aan hulle ges\u00ea hulle kan in die dam gaan spring.\u201d<\/p>\n<p>Volgens Williams is die doel van die boikot sodat die beraad in \u2019n land gehou kan word waar die Dalai Lama welkom is.<\/p>\n<p>Ebadi het ges\u00ea Suid-Afrika se gesloer om aan die Dalai Lama \u2019n visum te gee, was duidelik as gevolg van druk wat China uitgeoefen het.<\/p>\n<p>Williams, Ebadi en nog drie Nobel-vredespryswenners het op 25 September \u2019n brief aan onder andere De Lille, oudpres. F.W. de Klerk en emeritus-aartsbiskop dr. Desmond Tutu gerig dat hulle ni\u00e9 hul besluit om die beraad te boikot, sal heroorweeg nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille sal na verwagting aankondig dat &#8216;n luisterryke beraad in Kaapstad afgestel gaan word. De Lille sal vanmiddag die aankondiging doen, nadat sy voorheen die versekering gegee het dat die geleentheid sal voortgaan. Die 14de W\u00eareldberaad van Nobel Vredespryswenners sal glo nie meer in Kaapstad plaasvind nie, en sal &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27349\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kaapse Nobel-beraad sink&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18167,5311,4933,18165,8091,18166],"class_list":["post-27349","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-burgemeester-van-kaapstad","tag-china","tag-kaapstad","tag-nobel-beraad","tag-patricia-de-lille","tag-wereldberaad-van-nobel-vredespryswenners"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27349","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27349"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27349\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27349"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27349"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27349"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}