{"id":27347,"date":"2014-10-02T08:24:56","date_gmt":"2014-10-02T06:24:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27347"},"modified":"2014-10-02T08:24:56","modified_gmt":"2014-10-02T06:24:56","slug":"ander-lande-by-kernbod-betrek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27347","title":{"rendered":"Ander lande by kernbod betrek"},"content":{"rendered":"<p>Die departement van energie het Woensdag ges\u00ea geen bindende kernkragooreenkoms is in Wene met Rusland gesluit nie.<\/p>\n<p>Hulle het egter bevestig dat die Russies-Suid-Afrikaanse verklaring die grondslag sal l\u00ea vir die bou van 8 kernkragstasies in Suid-Afrika wat 9\u2009600\u2009megawatt aan die land se kragnetwerk sal lewer.<\/p>\n<p>Dr. Wolsey Barnard, waarnemende direkteur-generaal van energie, het ges\u00ea die ooreenkoms vir die oprigting van kernkragstasies met Russiese VVER-tegnologie is onderteken en is deursigtig.<\/p>\n<p>\u201cGeen belangrike inligting hieroor sal van die publiek weerhou word nie, maar die regering gaan voorlopig nie die inhoud van verlede week se ooreenkoms met Rusland openbaar maak nie. Ons sal die inhoud van al die raamwerkooreenkomste bekend maak wanneer almal onderteken is,\u201d het Barnard ges\u00ea.<\/p>\n<p>Zizamele Mbambo, adjunk-direkteur-generaal vir kernenergie, s\u00ea Suid-Afrika het vroe\u00ebr \u2019n soortgelyke ooreenkoms met Suid-Korea gesluit en soortgelyke ooreenkomste sal met Frankryk, China en Japan gesluit word.<\/p>\n<p>Verskafferlande sowel as die kabinet sal besluit watter inligting vrygestel word.<\/p>\n<p>Mbambo het benadruk dat \u2019n tenderproses vir kernenergie heeltemal verskil van enige ander tenderprosedure.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die departement van energie het Woensdag ges\u00ea geen bindende kernkragooreenkoms is in Wene met Rusland gesluit nie. Hulle het egter bevestig dat die Russies-Suid-Afrikaanse verklaring die grondslag sal l\u00ea vir die bou van 8 kernkragstasies in Suid-Afrika wat 9\u2009600\u2009megawatt aan die land se kragnetwerk sal lewer. Dr. Wolsey Barnard, waarnemende direkteur-generaal van energie, het ges\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27347\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ander lande by kernbod betrek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5311,1093,6549,18163,18164,18092,2078,9021],"class_list":["post-27347","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-china","tag-frankryk","tag-japan","tag-kernbod","tag-kernenergie","tag-rosatom","tag-rusland","tag-suid-korea"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27347","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27347"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27347\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27347"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27347"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27347"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}