{"id":27314,"date":"2014-09-30T09:31:26","date_gmt":"2014-09-30T07:31:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27314"},"modified":"2014-09-30T09:31:26","modified_gmt":"2014-09-30T07:31:26","slug":"engelse-maties-nie-geskors-oor-rassisme-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27314","title":{"rendered":"Engelse Maties nie geskors oor rassisme nie"},"content":{"rendered":"<p>Universiteit Stellenbosch s\u00ea kritiese debat is meer waardevol as dissiplin\u00eare optrede teen studente wat hulleself as swartes vermom het vir pret.<\/p>\n<p>Die kommunikasie en skakeling departement s\u00ea in &#8216;n verklaring &#8220;&#8216;n kritiese debat en versoenende gesprekke is van veel groter waarde vir Universiteit van Stellenbosch se studentegemeenskap as optrede teen die studente.&#8221;<\/p>\n<p>&#8216;n Derde persoon het verlede week n\u00e1 &#8216;n verjaardagpartytjie by AmaZink in Kayamandi die pretmakers se foto&#8217;s op sosiale media versprei.<\/p>\n<p>Twee van die drie studente het geposeer vir foto&#8217;s met hulle gesigte swart gesmeer, swart kroespruike op en uitrustings bedoel om soos die twee tennissterre Serena en Venus Williams te lyk. Die foto&#8217;s is wyd versprei op Twitter. <\/p>\n<p>Die universiteit het ges\u00ea dit aanvaar die aanbeveling van die ondersoek dat geen dissiplin\u00eare aksie geneem sal word teen die Engelse studente Michael Weaver, Ross Bartlett en Mark Burmann nie. <\/p>\n<p>&#8220;Die drie studente het &#8216;n verbintenis om deel te neem aan besprekings in verskeie studenteforums om verhoudings na hul optrede te help herstel wat wrok en pyn uitgelok het,&#8221; het die instelling ges\u00ea. <\/p>\n<p>Dit was die tweede soortgelyke voorval by &#8216;n instelling van ho\u00ebr onderwys in die land. Twee Afrikaanse vrouestudente van die Universiteit van Pretoria is in September geskors nadat &#8216;n foto van hulle op die internet verskyn het met swart gesmeerde gesigte en opgestopte agterstewes.<\/p>\n<p>Universiteit Stellenbosch waarnemende rektor en visekanselier Professor Leopoldt van Huyssteen het ges\u00ea hoewel die instelling nie enige dissiplin\u00eare optrede oorweeg nie, het hulle nog steeds die voorval beskou in &#8216;n baie ernstige lig. <\/p>\n<p>&#8220;&#8230; Ons land se geskiedenis en kwesbare verhoudings vereis dat ons sensitief vir opmerkings, aksies en terminologie wat kwetsend en aanstootlik kan wees moet wees,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Universiteit Stellenbosch s\u00ea kritiese debat is meer waardevol as dissiplin\u00eare optrede teen studente wat hulleself as swartes vermom het vir pret. Die kommunikasie en skakeling departement s\u00ea in &#8216;n verklaring &#8220;&#8216;n kritiese debat en versoenende gesprekke is van veel groter waarde vir Universiteit van Stellenbosch se studentegemeenskap as optrede teen die studente.&#8221; &#8216;n Derde persoon &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27314\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Engelse Maties nie geskors oor rassisme nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[167,6016,16375,266,17483,17503,18154,17020],"class_list":["post-27314","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afrikaans","tag-engels","tag-maties","tag-rassisme","tag-swart-gesigte","tag-tuks","tag-up","tag-us"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27314","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27314"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27314\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27314"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27314"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27314"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}