{"id":27286,"date":"2014-09-29T07:33:59","date_gmt":"2014-09-29T05:33:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27286"},"modified":"2014-09-29T07:33:59","modified_gmt":"2014-09-29T05:33:59","slug":"minister-kap-korrupte-geboorteregistrasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27286","title":{"rendered":"Minister kap korrupte geboorteregistrasie"},"content":{"rendered":"<p>Die Minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het sekere kerkleiers en oneerlike tradisionele stamhoofde daarvan beskuldig dat hulle met korrupte staatsamptenare saamwerk om Suid-Afrikaanse geboortes te registreer vir mense wat nie hier gebore is nie. <\/p>\n<p>Aansoeke vir geboortesertifikate het aansienlik gedaal sedert die begin van die regering se inisiatief om kinders binne 30 dae van geboorte te registreer, het Gigaba ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die vals registrasie van nie-Suid-Afrikaners tap die regering se welsynstoelaes en skep allerlei probleme omdat die Nasionale Bevolkingsregister nie die plaaslike inwonergetalle weergee nie.<\/p>\n<p>Gigaba het egter kritiek ontvang oor die bekendstelling van &#8216;n visum vir Britse regeringsamptenare en diplomate in September. Die vereiste is in reaksie op die bekendstelling van visumvereistes vir alle Suid-Afrikaners deur die Verenigde Koninkryk. <\/p>\n<p>Gigaba het aan verslaggewers in Pretoria ges\u00ea die Suid-Afrikaanse regering het probeer om die saak met die Verenigde Koninkryk op te los deur vrystelling vir Suid-Afrikaanse diplomate en amptenare te vra, maar &#8220;di\u00e9 pogings was tevergeefs&#8221;. <\/p>\n<p>&#8220;Maar gewone burgers van die Verenigde Koninkryk is vrygestel&#8221; het Gigaba ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die minister het ook bevestig dat aansoeke vir die Zimbabwe Spesiale Projek vanaf Oktober begin. <\/p>\n<p>Die nuwe regime is &#8216;n uitbreiding vir Zimbabwiese burgers se status in SA onder die huidige spesiale verblyfstoegewings wat in Desember verval. <\/p>\n<p>Hierdie Zimbabwi\u00ebrs sal nou moet aansoek doen vir nuwe permitte wat in Desember 2017 eers sal verstryk. Na daardie datum sal die houers van die spesiale permit moet aansoek doen vir &#8216;n normale permit of visum vir hul verblyf.<\/p>\n<p>Intussen het die Hooggeregshof beslis dat Gigaba se departement re\u00ebls oortree het oor deportasie na Botswana.<\/p>\n<p>Suid-Afrika het &#8216;n moordverdagte na Botswana Suid-Afrika gestuur in weerwil daarvan dat die Wet van toepassing is op immigrante, het die Hooggeregshof in Pretoria verlede Dinsdag bevind. <\/p>\n<p>Regter Eberhard Bertelsmann het Gigaba verwys na &#8216;n vorige Grondwethofbeslissing met betrekking tot die deportasies van twee Botswanase burgers. <\/p>\n<p>Die hof het bevind dit was onwettig vir die departement om hulle te deporteer sonder die nodige versekering teen die doodstraf wat in Botswana steeds geld.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het sekere kerkleiers en oneerlike tradisionele stamhoofde daarvan beskuldig dat hulle met korrupte staatsamptenare saamwerk om Suid-Afrikaanse geboortes te registreer vir mense wat nie hier gebore is nie. Aansoeke vir geboortesertifikate het aansienlik gedaal sedert die begin van die regering se inisiatief om kinders binne 30 dae van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27286\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Minister kap korrupte geboorteregistrasie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[9580,18139,18140,13394,18141,16753,16854,9733,18142,2251],"class_list":["post-27286","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-binnelandse-sake","tag-geboorteregistrasie","tag-geboortesertifikate","tag-malusi-gigaba","tag-nasionale-bevolkingsregister","tag-permitte","tag-visums","tag-vk","tag-welsynstoelaes","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27286","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27286"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27286\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27286"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27286"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27286"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}