{"id":27262,"date":"2014-09-26T08:05:27","date_gmt":"2014-09-26T06:05:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27262"},"modified":"2014-09-26T08:05:27","modified_gmt":"2014-09-26T06:05:27","slug":"akteur-hennie-smit-na-hoesorgeenheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27262","title":{"rendered":"Akteur Hennie Smit na ho\u00ebsorgeenheid"},"content":{"rendered":"<p>Die akteur Hennie Smit is na die ho\u00ebsorgeenheid van die Wilgers Hospitaal geskuif nadat \u2018n gebreekte rib deur sy long gesteek het.<\/p>\n<p>Charl Senekal, bemarkingsbestuurder van Lefra Produksies, het Donderdag ges\u00ea die skade aan Smit long het ernstige komplikasies tot gevolg gehad.<\/p>\n<p>Senekal s\u00ea die hospitaal het Smit se toestand as ernstig, maar stabiel beskryf.<\/p>\n<p>Smit was twee weke gelede in die Faerie Glen Hospitaal opgeneem vir dubbele longontsteking, asma en \u2018n fraktuur aan sy ribbes wat hy weens die hoesery opgedoen het.<\/p>\n<p>Hy moes gevolglik van sy optredes as D\u00eada in Lefra Produksies se My Boetie se Sussie se Ou in die Staatsteater misloop en regisseur Frans Swart moes inderhaas inspring om die self di\u00e9 rol te vertolk.<\/p>\n<p>Swart, wat ook die hoof uitvoerende beampte van Lefra Produksies is, vermoed hy sal dalk nog die rol van D\u00eada vir die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees van 7-11 Oktober moet speel.<\/p>\n<p>\u201cMaar ons het nog \u2018n hele paar speelvakke en D\u00eada wag vir Hennie \u2013 sodra hy uit die hospitaal is.\u201dHy s\u00ea di\u00e9 rol is net wat Hennie nodig gehad het nadat Egoli ge\u00ebindig het en \u2018n paar \u201cmoeilike jare\u201d daarna gevolg het.<\/p>\n<p>Smit het \u2018Bertie\u2019 in di\u00e9 gewilde sepiereeks gespeel.<\/p>\n<p>\u201cHy het werklik geblom tydens die produksie die afgelope sewe maande,\u201d s\u00ea Swart.<\/p>\n<p>\u201cSmit is \u2018n ongelooflike akteur en die rol van D\u00eada pas hom soos \u2018n handskoen. Hy het menige aande staande toejuigings van die gehore ontvang.\u201d<\/p>\n<p>Smit se jarelange vriendin en sangeres, Arina de Witt, staan Hennie by in die hospitaal.<\/p>\n<p>\u201cOns het onlangs \u2018n nuwe toneelstuk, As Drome Vlerke Kry, saam geskryf en beplan ook om dit saam op te voer,\u201d s\u00ea De Witt.<br \/>\n\u201cHennie was so opgewonde oor die produksie en ons glo hy sal volkome herstel.\u201d<\/p>\n<p>Senekal s\u00ea Hennie is volksbesit en aanhangers wil hom graag besoek. \u201cDit is egter nie nou moontlik nie aangesien hy in die ho\u00ebsorgeenheid behandel word,\u201d s\u00ea hy.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die akteur Hennie Smit is na die ho\u00ebsorgeenheid van die Wilgers Hospitaal geskuif nadat \u2018n gebreekte rib deur sy long gesteek het. Charl Senekal, bemarkingsbestuurder van Lefra Produksies, het Donderdag ges\u00ea die skade aan Smit long het ernstige komplikasies tot gevolg gehad. Senekal s\u00ea die hospitaal het Smit se toestand as ernstig, maar stabiel beskryf. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27262\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Akteur Hennie Smit na ho\u00ebsorgeenheid&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[18133,18131,18130,18132,16822],"class_list":["post-27262","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-akteur","tag-bertie","tag-hennie-smit","tag-my-boetie-se-sussie-se-ou","tag-staatsteater"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27262","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27262"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27262\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27262"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27262"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27262"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}