{"id":27241,"date":"2014-09-25T07:29:40","date_gmt":"2014-09-25T05:29:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27241"},"modified":"2014-09-25T07:29:40","modified_gmt":"2014-09-25T05:29:40","slug":"zuma-vra-vn-om-palestynse-kwessie-op-te-los","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27241","title":{"rendered":"Zuma vra VN om Palestynse kwessie op te los"},"content":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma s\u00ea die mislukking van die Verenigde Nasies om die Israel-Palestynse konflik op te los, het die oproep vir die hervorming van die VN se Veiligheidsraad verskerp. Hy het die Algemene Vergadering van die VN in New York toegespreek. <\/p>\n<p>President Jacob Zuma het die rol van die Verenigde Nasies in die ondersteuning van die stryd van selfbeskikking en vryheid as &#8220;merkwaardig&#8221; beskryf. Hy het Suid-Afrika as &#8216;n skitterende voorbeeld uitgesonder.<\/p>\n<p>Zuma het ges\u00ea Suid-Afrikaners is bewus van &#8216;n historiese en morele verantwoordelikheid in die globale stryd teen rassisme, rassediskriminasie en ander vorme van onverdraagsaamheid. <\/p>\n<p>Hy het na die Durban-verklaring verwys as die &#8220;prim\u00eare raamwerk&#8221; in die stryd teen rassisme. <\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea Suid-Afrika sal daarom voortgaan om die stryd vir vryheid en selfbeskikking te ondersteun vir die Palestyne en Wes-Sahara wat steeds onder kolonialisme gebuk gaan.<br \/>\n\u00a0\u00a0<br \/>\nHy het daarop gewys dat die Israeli-Palestynse kwessie een van die oudste items op die VN-agenda is, maar geen vordering toon nie. <\/p>\n<p>Zuma het die onlangse &#8220;verwoestende konflik wat &#8216;n humanit\u00eare krisis van skokkende afmetings gelaat het&#8221; skerp veroordeel. <\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea die Palestyne is dakloos gelaat, met geen mediese geriewe, geen veilige drinkwater, en geen sorg vir die gewondes nie, na die vernietigende milit\u00eare optrede deur Israel. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma s\u00ea die mislukking van die Verenigde Nasies om die Israel-Palestynse konflik op te los, het die oproep vir die hervorming van die VN se Veiligheidsraad verskerp. Hy het die Algemene Vergadering van die VN in New York toegespreek. President Jacob Zuma het die rol van die Verenigde Nasies in die ondersteuning van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27241\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma vra VN om Palestynse kwessie op te los&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18116,5174,9366,266,4784,11396,5505],"class_list":["post-27241","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-durban-verklaring","tag-israel","tag-palestyne","tag-rassisme","tag-selfbeskikking","tag-veiligheidsraad","tag-vn"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27241","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27241"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27241\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27241"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27241"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27241"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}