{"id":27237,"date":"2014-09-25T06:52:41","date_gmt":"2014-09-25T04:52:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27237"},"modified":"2014-09-25T06:52:41","modified_gmt":"2014-09-25T04:52:41","slug":"wereld-moet-saamstaan-teen-3-probleme-wat-vsa-geskep-het","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27237","title":{"rendered":"W\u00eareld moet &#8216;saamstaan&#8217; teen 3 probleme wat VSA geskep het"},"content":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse president, Barack Obama, het Woensdag by die VN se Algemene Vergadering in New York ges\u00ea die w\u00eareld moet saamstaan teen terreur in Irak en Siri\u00eb, Russiese &#8220;aggressie&#8221; in Europa en ebola in Wes-Afrika.<\/p>\n<p>Al drie probleme is vermoedelik deur die VSA self geskep.<\/p>\n<p>\u201cOns kan die internasionale stelsel wat soveel vooruitgang geskep het hernu, of ons kan toelaat dat ons teruggetrek word deur \u2019n onderstroom van onstabiliteit,\u201d het Obama ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cOns kan ons kollektiewe verantwoordelikheid om w\u00eareldwye probleme te konfronteer herbevestig, of ons kan oorval word deur toenemende manifestasies van onstabiliteit.\u201d<\/p>\n<p>Hy het \u2019n beroep op die VN gedoen om saam te staan om die \u201ckanker van gewelddadige ekstremisme te verwerp\u201d.<\/p>\n<p>David Cameron, die Britse premier, het Woensdag verklaar dat hy die Britse parlement gaan versoek om aan te sluit by die Amerikaanse lugaanvalle teen die Islamitiese Staat in Irak.<\/p>\n<p>Cameron het di\u00e9 besluit aangekondig in sy toespraak tydens die algemene vergadering van die Verenigde Nasies.<\/p>\n<p>Dit is steeds nie duidelik of Brittanje gaan aansluit by die Amerikaanse lugaanvalle teen ISIS in Siri\u00eb nie.<\/p>\n<p>Die hantering van ISIS het die VN-vergadering wat tans in sitting is, oorheers.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse president, Barack Obama, het Woensdag by die VN se Algemene Vergadering in New York ges\u00ea die w\u00eareld moet saamstaan teen terreur in Irak en Siri\u00eb, Russiese &#8220;aggressie&#8221; in Europa en ebola in Wes-Afrika. Al drie probleme is vermoedelik deur die VSA self geskep. \u201cOns kan die internasionale stelsel wat soveel vooruitgang geskep het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6726,4905,16492,7402,16037,10641,7829,2848],"class_list":["post-27237","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-barack-obama","tag-brittanje","tag-ebola","tag-irak","tag-oekraine","tag-sirie","tag-terreur","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27237","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27237"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27237\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27237"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27237"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27237"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}