{"id":27236,"date":"2014-09-25T07:16:17","date_gmt":"2014-09-25T05:16:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27236"},"modified":"2014-09-25T07:34:49","modified_gmt":"2014-09-25T05:34:49","slug":"skroewe-stywer-om-afrikaans-by-potch","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27236","title":{"rendered":"Skroewe stywer om Afrikaans by Potch"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van ho\u00ebr onderwys, die kommunis Blade Nzimande, het raadslede van die Noordwes-universiteit (NWU) beveel om hom in Johannesburg te kom spreek nadat hy die verslag van Leon Wessels se kommissie gelees het.<\/p>\n<p>In die visier is die taalbeleid by die universiteit, wat Afrikaanse lesings aanbied, maar dit plek-plek na Engels tolk. Omdat 73% van die universiteit se studente Afrikaners is, het woordvoerders van die ANC-regering, waaronder Yvonne Phosa, voorsitster van die portefeuljekomitee oor ho\u00ebr onderwys, dit reeds as &#8216;n &#8220;volkstaat&#8221; beskryf.<\/p>\n<p>Die nuwe swart rektor van die NWU, prof. Dan Kgwadi, s\u00ea dat hy &#8220;uitsien&#8221; na die vergadering met Nzimande. Kgwadi het reeds ges\u00ea dat Potchefstroom nie vir &#8220;een ras of kultuur&#8221; bestem moet wees nie.<\/p>\n<p>Die huidige owerheidsbelangstelling in die Potchefstroomkampus spruit uit die veldtog wat die Johannesburgse dagblad Beeld vroe\u00ebr vanjaar gevoer het, toe hy &#8216;n foto van &#8216;n groep meisies tydens ontgroening geneem het wat dit vir &#8216;n breukdeel van &#8216;n sekonde laat lyk asof hulle &#8216;n &#8220;Nazi-saluut&#8221; sou gee. Daarna is &#8216;n sogenaamde &#8220;onafhanklike taakspan&#8221; onder voorsitterskap van Leon Wessels aangestel wat in Junie &#8216;n verslag aan Nzimande oorhandig het.<\/p>\n<p>Die voorsitter van die NWU-raad, Peet van der Walt, 54, het egter intussen bedank vanwe\u00eb &#8216;n enkelbesering wat hy enkele jare gelede opgedoen het. Van der Walt s\u00ea: \u201cEk voel nie siek nie, ek kan net nie meer so lekker beweeg nie.\u201d Hy het vroe\u00ebr &#8216;n brief aan die raad gerig waarin hy skryf dat die universiteit &#8220;altyd &#8216;n spesiale plekkie in sy hart sal h\u00ea&#8221;.<\/p>\n<p>In die lig van Van der Walt se bedanking sal die ondervoorsitster, Itumeleng Pooe, by vandag se vergadering as voorsitster waarneem.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van ho\u00ebr onderwys, die kommunis Blade Nzimande, het raadslede van die Noordwes-universiteit (NWU) beveel om hom in Johannesburg te kom spreek nadat hy die verslag van Leon Wessels se kommissie gelees het. In die visier is die taalbeleid by die universiteit, wat Afrikaanse lesings aanbied, maar dit plek-plek na Engels tolk. Omdat 73% &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27236\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Skroewe stywer om Afrikaans by Potch&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[167,18114,14536,15901,18113,8672,18115],"class_list":["post-27236","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afrikaans","tag-blade-nzimandi","tag-dan-kgwadi","tag-nwu","tag-peet-van-der-walt","tag-potchefstroom","tag-yvonne-phosa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27236","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27236"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27236\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27236"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27236"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27236"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}