{"id":27211,"date":"2014-09-23T08:11:13","date_gmt":"2014-09-23T06:11:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27211"},"modified":"2014-09-23T08:11:13","modified_gmt":"2014-09-23T06:11:13","slug":"rand-sukkel-met-tekort-op-lopende-rekening","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27211","title":{"rendered":"Rand sukkel met tekort op lopende rekening"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrika se tekort op sy lopende rekening maak beleggers bekommerd oor die invloei van buitelandse kapitaal. <\/p>\n<p>China, Suid-Afrika se grootste handelsvennoot, se ekonomiese verlangsaming sal Suid-Afrika negatief be\u00efnvloed, s\u00ea ekonomiese ontleders.<\/p>\n<p>Die rand het sy laagste vlak in sewe maande teen die Amerikaanse dollar bereik as gevolg van die swak ekonomiese groei in een van die w\u00eareld se grootste ekonomie\u00eb. <\/p>\n<p>Die swak groei in China plaas druk op die geldeenhede van ontwikkelende lande. Die rand het Maandag teruggesak tot R11.18 teenoor die dollar. <\/p>\n<p>Die rand sukkel reeds geruime tyd as gevolg van Suid-Afrika se swak ekonomiese grondbeginsels waar miljarde verkwis word om &#8216;n bevolkingsontploffing te skep van onderpresteerders.<\/p>\n<p>Die Minister van Energie, Tina Joemat-Petterson, het intussen ges\u00ea kernkrag sal &#8216;n belangrike faktor vir die land se ekonomiese groei wees. <\/p>\n<p>Sy het op die aankondiging van die Russiese atoom-energie-agentskap Rosatom gereageer wat agt kernreaktors aan Suid-Afrika gaan voorsien. <\/p>\n<p>Die direkteur-generaal van Rosatom, Sergei Kirienko, s\u00ea die strategiese ooreenkoms van meer as R500 miljard tussen Suid-Afrika en Rusland sal duisende plaaslike werksgeleenthede skep. <\/p>\n<p>Die ooreenkoms wat in die Oostenrykse hoofstad, Wene onderteken is, maak ook voorsiening vir Rusland om te help met die opbou van infrastruktuur in Suid-Afrika. <\/p>\n<p>Kirienko s\u00ea dit sal &#8216;n inspuiting van bykans `n R100 miljard vir die plaaslike ekonomie beteken.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika se tekort op sy lopende rekening maak beleggers bekommerd oor die invloei van buitelandse kapitaal. China, Suid-Afrika se grootste handelsvennoot, se ekonomiese verlangsaming sal Suid-Afrika negatief be\u00efnvloed, s\u00ea ekonomiese ontleders. Die rand het sy laagste vlak in sewe maande teen die Amerikaanse dollar bereik as gevolg van die swak ekonomiese groei in een van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27211\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rand sukkel met tekort op lopende rekening&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[9820,15318,17545,10580,18093,18092,18094],"class_list":["post-27211","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-ekonomiese-groei","tag-groei","tag-kapitaal","tag-kernkrag","tag-kernreaktors","tag-rosatom","tag-tekort-op-lopende-rekening"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27211","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27211"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27211\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27211"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27211"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27211"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}