{"id":27202,"date":"2014-09-23T07:38:41","date_gmt":"2014-09-23T05:38:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27202"},"modified":"2014-09-23T07:38:41","modified_gmt":"2014-09-23T05:38:41","slug":"turkse-gyselaars-van-isis-bevry","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27202","title":{"rendered":"Turkse gyselaars van ISIS bevry"},"content":{"rendered":"<p>Die Turkse owerheid het bekend gemaak 49 gyselaars is uit die kloue van een van die w\u00eareld se mees gevreesde militante groepe bevry sonder dat \u2019n enkele skoot gevuur, losprys betaal of ruilooreenkoms aangegaan is.<\/p>\n<p>Pres. Tayyip Erdogan van Turkye het die vrylating van die gyselaars as \u2019n geheime reddingsoperasie beskryf, berig AP.<\/p>\n<p>Die gyselaars, insluitende diplomatieke personeel, soldate van die spesiale magte en kinders, is op 11 Junie by die Turkse konsulaat in Mosoel in Irak deur militante van die Islamitiese Staat as gyselaars geneem.<\/p>\n<p>Ahmet Davutoglu, die eerste minister van Turkye, s\u00ea hulle is vrygelaat n\u00e1 \u2019n \u201cbeplande operasie\u201d deur die land se intelligensiediens.<\/p>\n<p>\u201cEk bedank die eerste minister en sy kollegas vir die vooraf beplanning en goed berekende en geheime operasie wat deur die nag uitgevoer is,\u201d het Erodgan ges\u00ea.<\/p>\n<p>Kenners het egter die weergawe van die Turkse regering in twyfel getrek toe die goedgeklede mans en vroue, wat meer as drie maande gelede deur lede van die gevreesde Islamitiese Staat (ISIS) as gyselaars geneem is, Saterdag hul families by die lughawe in die Turkse hoofstad omhels het.<\/p>\n<p>\u201cDie amptelike verduideliking klink te goed om waar te wees,\u201d het Sinan Ulgen, \u2019n voormalige Turkse diplomaat wat aan die hoof staan van die Sentrum vir Ekonomiese en Buitelandse Beleidstudies in Istanboel, ges\u00ea. \u201cDaar is \u2019n paar baie geldige vrae oor hoe dit gebeur het, wat nog onbeantwoord is.\u201d<\/p>\n<p>Die gyselaars, onder wie twee jong kinders, is uit die Turkse konsulaat in die noord-Irakese stad Mosoel ontvoer toe die stad op 11 Junie oorgeneem is. Hoe hulle van Mosoel na Turkye gereis het en hoekom die IS so \u2019n waardevolle bedingingsvoordeel sonder meer prysgegee het, bly onduidelik.<\/p>\n<p>\u201cEk dink dit is redelik om te s\u00ea die volle storie is ons nie vertel nie,\u201d het Aaron Stein van die Instituut vir Verenigde Koninklike Dienste in Londen ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy is \u2019n kenner van die Turkse veiligheidsbeleid.<\/p>\n<p>Een van die bevryde gyselaars het aan die staatsbeheerde Anadolou-nuusagentskap ges\u00ea een van die militante het \u2019n vuurwapen teen die konsul-\u00adgeneraal, Ozturk Yilmaz, se kop gehou en hom gedwing om \u2019n verklaring te maak.<\/p>\n<p>Yilmaz het op sy beurt laat Saterdag aan NTV-televisie ges\u00ea hy en die ander gyselaars is gedwing om na video&#8217;s te kyk wat wys hoe ander ontvoerdes onthoof word.<\/p>\n<p>\u201cHulle hou daarvan om hul gyselaars te demoraliseer,\u201d het Yilmaz ges\u00ea en bygevoeg hoewel die groep met geweld gedreig is, die ISIS hulle nie fisieke skade aangedoen het nie. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Turkse owerheid het bekend gemaak 49 gyselaars is uit die kloue van een van die w\u00eareld se mees gevreesde militante groepe bevry sonder dat \u2019n enkele skoot gevuur, losprys betaal of ruilooreenkoms aangegaan is. Pres. Tayyip Erdogan van Turkye het die vrylating van die gyselaars as \u2019n geheime reddingsoperasie beskryf, berig AP. Die gyselaars, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27202\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Turkse gyselaars van ISIS bevry&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5501,7402,17039,10641,18080,8793],"class_list":["post-27202","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-gyselaars","tag-irak","tag-isis","tag-sirie","tag-tayyip-erdogan","tag-turkye"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27202","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27202"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27202\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27202"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27202"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27202"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}