{"id":27186,"date":"2014-09-22T09:16:38","date_gmt":"2014-09-22T07:16:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27186"},"modified":"2014-09-22T09:21:09","modified_gmt":"2014-09-22T07:21:09","slug":"onthoofdings-wat-22-koppe-eis-nie-deur-isis-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27186","title":{"rendered":"Onthoofdings wat 22 koppe eis, nie deur ISIS nie"},"content":{"rendered":"<p>Die veroordeelde mag &#8216;n Disprin vra, sy einde word nie op televisie uitgesaai nie, en kom met die swiepende swaard van &#8216;n geskoolde laksman eerder as met &#8216;n kombuismes. <\/p>\n<p>Anders is daar nie veel verskil tussen &#8216;n doodsvonnis van die jihadiste van ISIS oftewel die &#8220;Islamitiese staat&#8221; en in Saoedi-Arabi\u00eb nie, behalwe dat ISIS ver agter is.<\/p>\n<p>Die land word as &#8216;n belangrike Westerse bondgenoot in die stryd teen ISIS beskou. Daar is inderdaad voorts nie groot verskille tussen die twee entiteite wat sjaria, of Islamitiese wet, en openbare teregstellings betref nie.<\/p>\n<p>Beide volg Hanbali-regspraak, die strengste van vier soorte tradisionele Sunnie-wette. Dit is alombekend in die Midde-Ooste. Egiptenare wat iemand van haarklowery beskuldig, gebruik tewens die uitdrukking &#8220;moenie so Hanbali wees nie&#8221;. <\/p>\n<p>Andersdenkendes in Raqqa, die Siriese dorp wat ISIS se proto-hoofstad is, s\u00ea al 12 van die regters wat nou die hofstelsel bedryf &#8211; vanaf eiendomsgeskille tot geloofsmisdade &#8211; is Saoedi&#8217;s. <\/p>\n<p>Die groep het ook &#8216;n Saoedi-styl godsdienspolisie, belas daarmee om gelowiges se daaglikse roetine te monitor.<\/p>\n<p>Oral in ISIS-gebiede, is kerke en ander Moslemmoskees opgeblaas of word die geboue vir ander doeleindes gebruik. Saoedi-Arabi\u00eb verbied nie-Moslem godsdienstige praktyk. <\/p>\n<p>Op 5 September het die Saoedi-polisie &#8216;n klopjag op &#8216;n huis in Khafji, naby die Koeweitse grens, uitgevoer en 27 Asiatiese Christene aangekla omdat hulle &#8216;n kerkseremonie gehou het. Die Westerse media is stom daaroor.<\/p>\n<p>In die afgelope maande is honderde, dalk duisende teregstellings, uitgevoer, en slagoffers dikwels onthoof sonder dat die Weste hoegenaamd &#8216;n vinger gelig of &#8216;n piepgeluid laat hoor het.<\/p>\n<p>Tipies word die onthoofdings sonder &#8216;n verhoor van enige aard gehou. Saoedi-Arabi\u00eb word met die swaard regeer. In die bestek van slegs 18 dae gedurende die enkele maand van Augustus, het die koninkryk sowat 22 mense onthoof volgens menseregte-aktiviste. <\/p>\n<p>Die vlaag moorde is enersyds uitsonderlik aangesien &#8216;n totaal van 79 teregstellings verlede jaar plaasgevind het, maar ook omdat baie misdrywe relatief vir minder ernstige oortredings was, soos daggasmokkel en &#8220;toordery&#8221; vreemd genoeg. <\/p>\n<p>In een geval was die verweerder beslis geestelik ongesond, maar sy kop het in elk geval gerol. <\/p>\n<p>Sommige Saoedi-kritici vrees dat die skielike oplewing in onthoofdings &#8216;n reaksie verteenwoordig weens die uitdaging van ISIS. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die veroordeelde mag &#8216;n Disprin vra, sy einde word nie op televisie uitgesaai nie, en kom met die swiepende swaard van &#8216;n geskoolde laksman eerder as met &#8216;n kombuismes. Anders is daar nie veel verskil tussen &#8216;n doodsvonnis van die jihadiste van ISIS oftewel die &#8220;Islamitiese staat&#8221; en in Saoedi-Arabi\u00eb nie, behalwe dat ISIS ver &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27186\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Onthoofdings wat 22 koppe eis, nie deur ISIS nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[18071,18070,17039,18068,10713,18069,18072],"class_list":["post-27186","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-godsdiesnpolisie","tag-hanbali","tag-isis","tag-onthoofdings","tag-saoedi-arabie","tag-swaarde","tag-westerse-media"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27186","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27186"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27186\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27186"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27186"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27186"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}