{"id":27181,"date":"2014-09-22T08:45:40","date_gmt":"2014-09-22T06:45:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27181"},"modified":"2014-09-22T08:45:40","modified_gmt":"2014-09-22T06:45:40","slug":"marteling-australie-in-greep-van-nasionale-veiligheidswetgewing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27181","title":{"rendered":"Marteling: Australi\u00eb in greep van nasionale veiligheidswetgewing"},"content":{"rendered":"<p>Die Australiese regering het onder openbare druk geswig en ingestem dat spesifieke marteling van verdagte terroriste deur lede van die geheimediens verbied moet word.<\/p>\n<p>Die regering was van plan om die Australiese intelligensie-organisasie kwyt te skeld van enige kriminele oortredings wat hulle begaan het, wat nie moord, ernstige aanranding, seksuele aanranding en ernstige beskadiging van eiendom insluit nie.<\/p>\n<p>George Brandis, prokureur-generaal, het Maandag bekend gemaak dat marteling by die lys gevoeg sal word. Marteling is teen die Australiese wet.<\/p>\n<p>Maar Brandis het bevestig dat &#8216;n nuwe aanpassing wel gemaak is om terreur te bekamp wat vermeende buitelandse terroriste sal teiken. Die staatsaanklaer sal voortaan bloot hoef te bewys dat &#8216;n persoon binne aangewese &#8220;no-go areas&#8221; gereis of gebly het.<\/p>\n<p>Dit sal lande soos Siri\u00eb en Irak insluit.<\/p>\n<p>Die liberaal-demokratiese senator, David Leyonhjelm, het verlede week sy kommer uitgespreek dat die voorgestelde raamwerk vir nuwe &#8220;spesiale intelligensie-operasies&#8221; marteling kan toelaat.<\/p>\n<p>Australi\u00eb verkeer in &#8216;n greep van nasionale veiligheidswetgewing nadat Tony Abbott Australi\u00eb se verbintenis tot milit\u00eare optrede in Irak openbaar gemaak het.<\/p>\n<p>Australi\u00eb het vroe\u00ebr &#8216;n klopjag teen jihadiste onder uiterste geheimhouding onderneem. Geen name en besonderhede van die vermeende terroriste is bekend gemaak nie.<\/p>\n<p>Leyonhjelm het gedreig om die maatre\u00ebls te kelder indien Asio (Australian Security Intelligence Organisation), toegelaat word om aangehoudenes te martel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Australiese regering het onder openbare druk geswig en ingestem dat spesifieke marteling van verdagte terroriste deur lede van die geheimediens verbied moet word. Die regering was van plan om die Australiese intelligensie-organisasie kwyt te skeld van enige kriminele oortredings wat hulle begaan het, wat nie moord, ernstige aanranding, seksuele aanranding en ernstige beskadiging van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27181\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Marteling: Australi\u00eb in greep van nasionale veiligheidswetgewing&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[18065,8315,18067,17039,18066,16215,2848],"class_list":["post-27181","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-asio","tag-australie","tag-irak-sirie","tag-isis","tag-jihadiste","tag-premier-tony-abbott","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27181","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27181"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27181\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27181"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27181"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27181"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}