{"id":27137,"date":"2014-09-21T02:21:30","date_gmt":"2014-09-21T00:21:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=27137"},"modified":"2014-09-21T08:19:28","modified_gmt":"2014-09-21T06:19:28","slug":"storm-om-vloekende-jonathan-jansen-en-sy-handlanger-rudi-buys","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=27137","title":{"rendered":"Storm om vloekende Jonathan Jansen en sy handlanger Rudi Buys"},"content":{"rendered":"<p>Terwyl PRAAG reeds verskeie male &#8216;n oproep gedoen het dat prof. Jonathan Jansen, die vloekende, antiblanke en rassistiese rektor van die Vrystaatse Universiteit moet bedank, het &#8216;n storm nou in Bloemfontein losgebars. Volgens &#8216;n berig in Rapport, is &#8220;prof. Jonathan Jansen se messias-droom vir Kovsies&#8230; besig om in te tuimel soos TB Joshua se tabernakel&#8221;.<\/p>\n<p>Alumni van die Bloemfonteinse kampus is woedend oor Jansen se &#8220;transformasie&#8221; van die kampus, wat die etniese suiwering van Afrikaners beteken. Die mees onlangse slagoffers van Jansen se antiwit haat is prof. Driekie Hay-Swemmer wat in Augustus &#8220;uit die bloute geskors en &#8220;soos &#8216;n misdadiger&#8221; van die kampus verwyder is, blykbaar omdat sy sonder die diktatoriale rektor se toestemming met Die Volksblad gepraat het.<\/p>\n<p>Haar man, dr. Derek Swemmer, wat tans registrateur is n\u00e1 &#8216;n swarte nie die mas kon opkom nie, is insgelyks gevra om te bedank. Met die Swemmers uit die pad, is daar slegs een blanke in die universiteit se topbestuur oor.<\/p>\n<figure id=\"attachment_27139\" aria-describedby=\"caption-attachment-27139\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jbmhertzog_fotos.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-27139\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jbmhertzog_fotos-300x200.jpg\" alt=\"Aandenkings en gedenkwaardighede van die JBM Hertzog-koshuis is in Maart vanjaar van die mure verwyder\" width=\"300\" height=\"200\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jbmhertzog_fotos-300x200.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jbmhertzog_fotos-535x357.jpg 535w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jbmhertzog_fotos.jpg 1024w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jbmhertzog_fotos-148x99.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jbmhertzog_fotos-31x21.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jbmhertzog_fotos-38x25.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jbmhertzog_fotos-322x215.jpg 322w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/09\/jbmhertzog_fotos-120x80.jpg 120w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-27139\" class=\"wp-caption-text\">Aandenkings en gedenkwaardighede van die JBM Hertzog-koshuis is in Maart vanjaar van die mure verwyder<\/figcaption><\/figure>\n<p>PRAAG het reeds voorheen die universiteit as &#8216;n &#8220;<a title=\"Kovsies nou \u2018n \u2018Nazi- of kommunistiese heropvoedingskamp\u2019\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=23215\">heropvoedingskamp<\/a>&#8221; beskryf. &#8216;n Predikant van Stellenbosch, Rudi Buys, wat tot Amerikaanse politieke korrektheid bekeer is en slegs Engels met studente praat, tree as Jansen se handlanger op om studente te intimideer en te indoktrineer. In Maart vanjaar het Buys die huiskomitee van die JBM Hertzog-koshuis beveel om &#8220;self&#8221; die naam van die koshuis te verander. Alle foto&#8217;s van vorige huiskomiteelede en die geskiedenis van die koshuis is ook verwyder te midde van verwyte dat van die kosbaarhede &#8220;verdwyn&#8221; het.<\/p>\n<p>Die Volksblad het insgelyks in Maart &#8216;n opname van die vergadering &#8211; waartydens Buys slegs Engels met &#8216;n swaar Afrikaanse aksent gepraat het &#8211; vrygestel waarin hy as studentedekaan die huiskomiteelede en studente voor die ultimatum stel dat hulle die naam van die koshuis onmiddellik moet verander. Hulle moet ook ophou om &#8216;n vlagparade voor die koshuis te hou, al word die nuwe Suid-Afrikaanse vlag daar gehys, want &#8220;dit herinner aan apartheid en mense wat dink dat hulle beter as ander is&#8221;.<\/p>\n<p>Hier is die opname van die byna uur lange &#8220;gesprek&#8221; wat Die Volksblad op Soundcloud beskikbaar gestel het:<\/p>\n<p>[soundcloud id=&#8217;140666879&#8217;]<\/p>\n<p>Die publisiteitshonger Jansen wat die universiteit gedwing het om vir hom &#8216;n persoonlike skakelbeampte aan te stel om sy eie publisiteit te re\u00ebl, verseg tans om met die media te praat. Kritiek wat daar tans teen Jansen uitgespreek word, is die volgende:<\/p>\n<ul>\n<li>sy etniese suiwering van Afrikaners en blankes uit die universiteit;<\/li>\n<li>sy obsessie met ras, want hy herlei alles na ras;<\/li>\n<li>sy hantering van die vals klag van rassisme teen twee studente, Cobus Muller en Charl Blom wat intussen deur sowel die Menseregtekommmissie as die landdroshof vrygespreek is, maar wat heel jaar lank geskors is en daardeur loopbaansgewys benadeel is;<\/li>\n<li>sy gevloek in die openbaar waar hy lustig die &#8220;f-woord&#8221; in formele situasies voor &#8216;n gehoor gebruik;<\/li>\n<li>godslasterlike uitlatings teen Christene;<\/li>\n<li>opmerkings deur Jansen dat &#8220;oudstudente geen rol op die kampus het nie&#8221; en wat veroorsaak het dat alumni hul finansi\u00eble bydraes aan die universiteit gestaak het.<\/li>\n<\/ul>\n<figure id=\"attachment_23217\" aria-describedby=\"caption-attachment-23217\" style=\"width: 243px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/jansen_j.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-23217\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/jansen_j-243x300.jpg\" alt=\"Jonathan Janse, 'F\u00fchrer van Kovsies wat net soveel eerbied soos Jesus Christus verdien'\" width=\"243\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/jansen_j-243x300.jpg 243w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/jansen_j.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 243px) 85vw, 243px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-23217\" class=\"wp-caption-text\">Jonathan Jansen, &#8216;F\u00fchrer van Kovsies wat net soveel eerbied soos Jesus Christus verdien&#8217;, volgens sy handlanger Rudi Buys<\/figcaption><\/figure>\n<p>Mnr. Paul Colditz van Fedsas het vandeesweek vanuit die raad van die universiteit bedank omdat hy hom nie langer met Jansen se dikatoriale en onprofessionele optrede kan vereenselwig nie. Volgens Die Volksblad het hy &#8220;bedank om sy integriteit te beskerm en om hom van die optrede van die universiteitsbestuur te distansieer. Ek is bitter ontevrede met die UV se nie-prosedurele optrede, veral rakende die skorsing van prof. Driekie Hay, die gewese viserektor, en die hantering van die Kovsie-studente Charl Blom en Cobus Muller.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl PRAAG reeds verskeie male &#8216;n oproep gedoen het dat prof. Jonathan Jansen, die vloekende, antiblanke en rassistiese rektor van die Vrystaatse Universiteit moet bedank, het &#8216;n storm nou in Bloemfontein losgebars. Volgens &#8216;n berig in Rapport, is &#8220;prof. Jonathan Jansen se messias-droom vir Kovsies&#8230; besig om in te tuimel soos TB Joshua se tabernakel&#8221;. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=27137\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Storm om vloekende Jonathan Jansen en sy handlanger Rudi Buys&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[17918,17917,18048,18050,18051,4892,11840,18049,16198,4750],"class_list":["post-27137","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-charl-blom","tag-cobus-muller","tag-driekie-hay","tag-fedsas","tag-jbm-hertzhog","tag-jonathan-jansen","tag-koshuis","tag-paul-colditz","tag-rudi-buys","tag-universiteit-van-die-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27137","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=27137"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/27137\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=27137"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=27137"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=27137"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}